Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maribelle's Bed and Breakfast

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Bianca K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Wonderlike gasheer en verblyf gewees. Ons het heerlik gebly hierso, ons het die plek bespreek om by oor te bly na die Krone Musiekfees en moet sê die diens was wonderlik, en die gasheer baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Bekostigbare, vriendelike verblyf. Baie lekker plek naby 'n teater, hospitaal en winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cornelia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustige omgewing. Netjies en skoon. Ontbyt was puik. Vriendelike en behulpsame gasheer. Alles wat jy nodig mag hê vir oorslaap. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarette N
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Het voldoen aan ons verwagting. Die vriendelikste gasheer het ons ontvang en vir seker gemaak dat ons gemaklik en baie gerieflik geslaap het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Veilige, netjiese en bekostigbare verblyf naby winkelsentrums en teaters. Ons het regtig baie lekker gekuier. Ons gasheer het ons sommer baie welkom laat voel. Die diens was puik en die verblyf netjies, bekostigbaar en veilig. Die gastehuis is sommer baie naby aan winkelsentrums en teaters.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anzel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Will come again soon. Great place, super clean room, beautiful garden and pool view, friendly owners, delicious breakfast. 10/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Loren S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Lovely. Our stay was great! The owner was very accommodating and friendly. The breakfast was super tasty too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik S
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Stil, netjies, rustig. Ja, vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Shereze D
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Baie lekker! Baie lekker gebly! Sal enige tyd aanbeveel. Kan dalk 'n lugverkoelingstelsel hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2023

Very pleasant stay. Thank you. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYjFjNTc4LWFjNGQtNGM3Zi04ODQ5LWNjOWUwZmI1NjJjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 84 Cedar Street Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762 28.293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang