Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maribelle's Bed and Breakfast

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
  • Vanaf R880 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Maribelle's Bed and Breakfast is 'n aantreklike drie-ster onderneming geleë in Lynnwoodrif, in die oostelike voorstede van Pretoria. Die luukse en suite kamers het elk hul eie aparte ingang en patio wat na die swembad/braai-area lei wat met 'n rustige subtropiese tuin en oorvloed voëllewe omring is.

Dit is naby hoof inkopiesentrums (bv: Menlyn Inkopiesentrum, Lynnwood Bridge en The Grove Inkopiesentrum), aantal restaurante, hospitale, N1 / N4 hoofweë, gimnasiums, gholfbane, die Universiteit van Pretoria, CSIR Internasionale Konfensie-sentrum en die Pretoria Botaniese Tuine om 'n paar van die verskillende naby-aantreklikhede te noem. 'n Pendeldiens na en van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe word voorsien asook 'n aantal dagtoerpakette.

Maribelle's het 'n aantal positiewe resensies van tevrede kliënte ontvang vir die kwaliteit diens wat ontvang is teen bekostigbare tariewe wat aangebied word. Bykomend by Engels en Afrikaans word Duits, Hollands en Pools ook deur die gasvrou Isabelle en gasheer Chris gepraat, wat uit hul pad sal gaan om besoekers welkom te laat voel. Kom ervaar ons warm gasvryheid, atmosfeer en heerlike kookkuns.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Pools

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Bianca K
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlike gasheer en verblyf gewees. Ons het heerlik gebly hierso, ons het die plek bespreek om by oor te bly na die Krone Musiekfees en moet sê die ...
Sien meer
Sep 2024
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Bekostigbare, vriendelike verblyf. Baie lekker plek naby 'n teater, hospitaal en winkelsentrums.
Jul 2024
Cornelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige omgewing. Netjies en skoon. Ontbyt was puik. Vriendelike en behulpsame gasheer. Alles wat jy nodig mag hê vir oorslaap. Sal enige tyd aanbevee...
Sien meer
Mei 2024
Sarette N
Gesin met tieners
5.0
Het voldoen aan ons verwagting. Die vriendelikste gasheer het ons ontvang en vir seker gemaak dat ons gemaklik en baie gerieflik geslaap het.
Apr 2024
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige, netjiese en bekostigbare verblyf naby winkelsentrums en teaters. Ons het regtig baie lekker gekuier. Ons gasheer het ons sommer baie welkom l...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Chris Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
  • Gaste dink Maribelle's Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R880
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUyYjFjNTc4LWFjNGQtNGM3Zi04ODQ5LWNjOWUwZmI1NjJjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag, vir 2 mense 62 5 1 5 84 Cedar Street Lynnwood Ridge 0081 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.762 28.293

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang