Maribelle's Bed and Breakfast
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
- Vanaf R880 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Maribelle's Bed and Breakfast is 'n aantreklike drie-ster onderneming geleë in Lynnwoodrif, in die oostelike voorstede van Pretoria. Die luukse en suite kamers het elk hul eie aparte ingang en patio wat na die swembad/braai-area lei wat met 'n rustige subtropiese tuin en oorvloed voëllewe omring is.
Dit is naby hoof inkopiesentrums (bv: Menlyn Inkopiesentrum, Lynnwood Bridge en The Grove Inkopiesentrum), aantal restaurante, hospitale, N1 / N4 hoofweë, gimnasiums, gholfbane, die Universiteit van Pretoria, CSIR Internasionale Konfensie-sentrum en die Pretoria Botaniese Tuine om 'n paar van die verskillende naby-aantreklikhede te noem. 'n Pendeldiens na en van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe word voorsien asook 'n aantal dagtoerpakette.
Maribelle's het 'n aantal positiewe resensies van tevrede kliënte ontvang vir die kwaliteit diens wat ontvang is teen bekostigbare tariewe wat aangebied word. Bykomend by Engels en Afrikaans word Duits, Hollands en Pools ook deur die gasvrou Isabelle en gasheer Chris gepraat, wat uit hul pad sal gaan om besoekers welkom te laat voel. Kom ervaar ons warm gasvryheid, atmosfeer en heerlike kookkuns.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Chris Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 67
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng
- Gaste dink Maribelle's Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 84 Cedar Straat, , Pretoria, 0081, Gauteng