Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marico River Game Lodge

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Jeanette C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Heerlik! Dit was heerlik! Die kinders het die dam vreeslik geniet, alles was netjies skoon, alles wat ons kon nodig kry was daar, met die mooiste sonsondergange wat mens voor kon vra.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lemar O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

My verwagtinge is oortref. Ons het 'n fantastiese naweek gehad by die Marico River Game Lodge. Die huis is perfek ingerig en alles wat mens kan benodig vir 'n naweek wegbreek. Ek sal beslis die Marico River Game Lodge aanbeveel vir mense wat veral lief is vir bootry, ski en tube asook visvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Ontspannend & baie netjies. Ons het dit só baie geniet by Marico River Game Lodge, dat ons al klaar planne begin maak het oor wanneer ons almal weer daar kan gaan kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizeth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustige belewenis van die bosveld. Pragtige plek, netjies en alles wat nodig is. Gashere was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie mooi, skoon, ruim, rustige plek, gasvryheid van eienaars. Sal beslis weer daar tuisgaan. Hierdie is 'n awesome plek om te gaan ontspan, dit is skoon, netjies en baie rustig. Jy sit op jou stoep en die wild kom eet 'n paar meter van jou af. Dis of jy weer mens kan word in die rustigheid. Eienaars is so gasvry en vriendelik. Ek beveel beslis die plek aan. Al wat jy nodig het om saam te vat is net jou kos en klere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle D
1 nag Saam met vriende
4.8
Mei 2023

Wonderful. Wonderful, comfortable and clean accommodation. Customer service was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

'n Kort wegbreek vanaf alles en almal in die natuur. Dit was 'n heerlike, rustige naweek tussen die wonderlike bosveld bome en oor die Koppie, met 'n pragtige uitsig. Ons het baie verskillende voëls en 'n paar troppe wild gesien. Sal enige tyd weer daarheen gaan. Die Koppie huis is baie goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liz-Marie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Rustig en ontspannend. Lekker rustig en veilig, kinders kan visvang van vroeg die oggend tot laat aand. Genoeg slaapplek en boonop gemaklik ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Rustige wegbreek. Luukse chalet. Gerieflik en skoon. Neem kennis dat die damhuis nie deel van die lodge uitmaak nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Uschaan R
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Pragtige, luukse wegbreekplek. Lieflike, luukse, baie ruim, moderne grasdakhuis met 2 pragkamers met badkamers. Ons het die ruim, oop leefarea baie geniet met die baie mooi uitsig oor die bosveld. Anlise was 'n wonderlike gasvrou. Alles in die mooi kombuis was besonder goed toegerus. 'n Top plek vir enigiemand wat van luukse akkommodasie hou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riekertsdam Plaas, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXurF3WiQCD9xXqd9h5w9ZiTsYPnZtX187TzLcnbx0m3BbnlNNN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 Riekertsdam Farm Greater Marico 2850 Noordwes 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -25.44952095445 26.377469748259

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang