Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie B&B

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 58 resensies vir Marie B&B
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5
Bertus B - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B

Lekker bly met die mooiste uitsig in Stellenbosch.

Ek het 'n heerlike een aand verblyf gehad by Marie B&B. Die gasvrou, Marie, was baie vriendelik, behulpsaam en ek het haar gasvryheid baie waardeer. Die gastehuis, kamers en badkamers is skoon en netjies. Die beste van hierdie gastehuis is die uitsig, iets asemrowend! Baie dankie, ek sien uit om julle weer te sien in die toekoms.

Johan V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Rustig en veilig.

Baie rustige omgewing, inboek was maklik. Ons het in Kamer A gebly wat ideaal is vir 'n gesin met kinders aangesien 4 of 5 gemaklik in die vertrek kan bly. Jy het jou eie stort, wasbak en toilet. Ek sal net voorstel om 'n rakkie langs die yskas te sit met 'n ketel en 'n mikrogolf, dan is jy heel afsonderlik van die res van die huis. Aangesien daar WiFi is, sal 'n Smart TV in die kamer 'n ekstra bonus wees vir kinders.

Kyle C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle C

Really nice.

Fantastic stay. The host went above and beyond to make my stay great.

Marie B&B se terugvoer

Thank you, Kyle.

Marie B&B
Edward T - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edward T

Heerlike bekostigbare verblyf in stil omgewing.

Ons het heerlik gebly. Dit voel soos huis, en die omgewing en Stellenbosch-berge is so bekoorlik soos altyd.

Wessel L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wessel L

Lekke gebly.

Profesionele diens. Foto's van die plek is wel van 'n paar jaar gelede, maar beter in werklikheid.

Hendri D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hendri D

Eenvoudig, ekonomies, gasvry, naby aan Jonkershoek (goed geleë vir MTB).

Ons het baie lekker gebly by Marie B&B.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Hendri.

Marie B&B
Suzette P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette P

Heerlik stil, rustig en netjies.

Ons het heerlik oorgebly en al moes ons vroeg die volgende oggend uitklok was dit glad nie 'n probleem nie.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Suzette,
Dankbaar julle het goed gebly al was ek nie hier nie. Ek sal jou boodskap aan Therese oordra.

Marie B&B
Anneke V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke V

Die B&B bied 'n baie vriendelike en huislike omgewing om in oor te bly. Ek sal beslis terug gaan.

'n Lieflike stil woonbuurt, maar steeds net enkele minute van alles wat Stellenbosch bied.

Nerina J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina J

Angename ervaring.

Baie skoon en vriendelike ontvangs.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Nerina.

Marie B&B
Rozanne B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne B

Vriendelik en gasvry.

Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om te voldoen aan enige navrae. Sy het die span hanteer soos familie.

Alba D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alba D

Ongelukkig was die badkamer nie op standaard nie. Die matjies was vuil en daar was hare in die stort.

Ja, ons het lekker gebly. Die mense laat jou tuis voel.

Rianda W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rianda W

Gerieflik, netjiese verblyf.

Deel van gemeenskaplike kombuis. Mag dalk 'n probleem wees vir mense wat hou van privaatheid.

Melané S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melané S

Heerlik.

Marie is baie vriendelik en behulpsaam. Pragtige tuin.

Gerda D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Had a wonderful stay. Friendly staff.

Warming accomodation and staff. Definitely a place I would stay again.

Francios D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francios D

Ons het baie lekker gebly.

Ons was daar vir sport, maar wanneer ons tyd daar deurgebring het was dit alles wat ons nodig gehad het.

Ferdi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdi V

Ongelooflike lekker rustige verblyf en ligging.

Die beste in Stellenbosch.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Ferdi.

Marie B&B
Ruan B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan B

Gasvry, welkom, vriendelik.

My kuier by Marie B&B was heerlik. Die uitsig vanaf hulle stoep is prentjiemooi. Marie en Susan (dogter) is ongelooflik vriendelik en verwelkomend. Hulle het jare se ondervinding en kennis oor die lewe in Stellenbosch en kan al die lekke plekkies en besienswaardighede aanbeveel. Ek sal weer by Marie B&B bespreek vir my volgende kuier in Stellenbosch.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Ruan.
Ek is bly jy het jou verblyf geniet.

Marie B&B
Marius K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Warm verwelkoming aan gaste.

Marie was hulpvaardig en gereed om ons verblyf aangenaam te maak.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Marius, dit was vir my ook aangenaam om julle te kon huisves.

Marie B&B
Laurence R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurence R

Very comfortable, felt like I was in my own home, that's how comfortable and relaxed I felt.

Marie B&B is a lekka place, felt at home and very safe.

Ronel R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel R

Wonderlik!

Rustig, waarde vir geld.

Truida-mart B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Truida-mart B

'n Gawe en behulpsame gasvrou, 'n lekker ontbyt en goeie ligging.

Gastehuis in 'n rustige woonbuurt met 'n mooi uitsig oor die dorp.

Eben-jan T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Eben-jan T

Gemaklik.

Moet deur toe bou van toilet na die volgende kamer.

Anja V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anja V

Die kamer is soos gesê op webtuiste.

Baie mooi uitsig buite, veilig, stil en was baie netjies.

Marius S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius S

Baie vriendelike tannie.

Mooi skoon. Gerieflik vir 'n aand of twee.

Aaltje L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aaltje L

Aangename gasvrou.

Kamers en handdoeke mooi skoon, maar het vervanging nodig.

Purdey J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Purdey J

Was rustig. Sal weer gaan.

Heerlik stil. My seuntjie het die WiFi geniet. Heerlike stoep waar jy agteroor kan sit. Mooi, skoon swembad.

Annika S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika S

Veilige, skoon en goed geleë verblyf vir groep vriende wat wil geld spaar terwyl hulle die area verken.

Die eienaar is baie vriendelik en het ons sommer vir ons die beste wynplase en eet plekkie uitgewys.

Morne K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne K

Rustig en stil.

Baie mooi uitsig, mooi area.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie vir goeie kommentaar. Ek is bly julle het lekker gebly.

Marie B&B
Izak V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V

Rutige omgewing, lieflike uitsig, rustige tuin.

Goeie gasvryheid. Veilige parkeerplek. Hek is uiters ongemaklik. Niemand wil natreën terwyl jy sukkelom 'n hek oop te maak nie. Linne verouderd. Duvets en paslakens wat op matras pas sal bydra tot beter nagrus. Te min koffiebekers vir die aantal persone in die eenheid.

Johann K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann K

Short notice booking

Booked at a short notice but were kindly accommodated with 2 little kids.

Elainne A - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elainne A

Nie 'n tipiese selfsorgeenheid nie hoewel jy toegang het tot gedeelde geriewe.

Het wel ons doel goed gepas. Mense is onsetlik vriendelik en gasvry. Ontbyt was heerlik teen 'n baie goeie prys. Tuisgemaakte ontbyt was vir my 'n treffer.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie.

Marie B&B
Dirk V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Perfek vir enkelreisiger met eie program.

Baie vriendelike gasvrye ontvangs deur Marie en haar span.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie. Dit was ‘n plesier om jou te huisves.

Marie B&B
Gary G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

Great stay!

Tannie Marie is a lovely host, happy to help! Accommodation is exactly what it says and shows. Extremely good value for money and was a fantastic stay! Jonkershoek mountains are close 15 minutes away which is perfect for adventure and outdoor seekers! 10 minutes away from town allowing a great vibe for those who wish to hit the town.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie Gary.
Ek is bly dat julle lekker gebly het.

Marie B&B
Willem T - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willem T

Toegangshek nie bevredigend nie.

Sien sterre.

Marcel S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel S

Geskik vir die doel waarvoor ek Stellenbosch besoek het.

Ek het die Woordfees bygewoon en Marie B&B was vir my ideaal omdat dit in die omgewing is.

Ben R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Ben R

Was nie aangenaam nie.

Die hele plek ruik na muf, foto's nie van blyplek nie, moes op beddens sit, net 2 stoele beskikbaar vir 4 mense.

Marie B&B se terugvoer

Daar is 2 banke wat onder die tafel inskuif, waarop 6 mense kan sit, asook buite is ook 3 stoele.

Marie B&B
Ella S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella S

Netjies, veilig en goeie ligging.

Waarde vir geld, huislike atmosfeer. Sal dit aanbeveel aan familie en vriende.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie, Ella. Julle was baie aangename gaste.

Marie B&B
Willie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K

Huislik.

Vriendelike, huislike atmosfeer. Sal weer daar gaan oornag.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie vir positiewe kommentaar. Dit was vir my ‘n voorreg om julle te kon huisves.

Marie B&B
Anton S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton S

Waarde vir geld.

Sal dit aanbeveel aan familie en vriende. Naby universiteit.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer positiewe kommentaar.

Marie B&B
Therese L - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Therese L

Baie lekker gebly.

Ligging is lekker naby universiteit. Woonstel was skoon en netjies. Sal beslis weer daar bly.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie. Marie.

Marie B&B
Gerhard S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S

Dit was goed, dankie.

Webtuiste se diens was fantasties.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly julle is tevrede. Marie.

Marie B&B
Amanda G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Amanda G

Ontevrede.

Daar was geen DStv nie en swembad was ook nie aan ons uitgewys nie. Alhoewel die eienaar die 2 kinders gesien het. Die kombuis was ook nie ten volle toegerus nie en die eenheid was baie klein vir 4 mense. Ek sal dit nie vir 'n gesin met tieners aanbeveel nie. In die leefarea moes jy op beddens sit wat baie ongemaklik was.

Raymond D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Raymond D

Foto's is baie misleidend.

Spasie is baie beperk. Wasbak is binne stort geïnstalleer. Beddens se matrasse is glad nie van 'n goeie standaard nie. Foto's is misleidend.

Marie B&B se terugvoer

Die woonstel kon ek na die beste na my vermoee inrig met die beperkte ruimte wat beskikbaar was. Bo het die dames in kamer A en suite gebly ,baie duurder as Kamer D waarvoor betaal is. Die fotos kan nie misleidend wees nie. Dis die plekkie wat ek afgeneem het.

Marie B&B
Liezel A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel A

Ons het baie tuis gevoel.

Ek beveel dit aan vir enige gesin van 6.

Ockerene S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockerene S

Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Marie B&B is ideaal as jy 'n rustige wegbreek beplan. Die uitsig is pragtig en ons gasvrou was dierbaar. Ons het baie tuis gevoel. Baie dankie, dit was heerlik.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie. Ek is bly dat julle tevrede is.

Marie B&B
Michelle S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Asemrowned.

Mees vriedelike, oulikste ontvangs, laat mens dadelik tuis voel.

Michael S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michael S

Baie veilige, netjiese plek met 'n uiters gasvrye tannie wat die plek run.

Ons was aangenaam verras met die verblyf en die lekker nagrus wat ons daar gekry het. Die WiFi was perfek en kon ek selfs stream op my laptop. Ek sou voorstel dat die TV in die kamer moet werk en dat kanale ook hier verander kan word.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie.

Marie B&B
Romanda M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Romanda M

Net daar geslaap, maar was skoon en persoon was baie vriendelik.

Sal net die koffie en tee eerder binne die slaapvertrekke sit as buite die kamers.

Wouter P - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wouter P

Gemaklik, eenvoudig en gerieflik.

Ek het baie lekker by Marie B&B gebly. Marie was professioneel en vriendelik en het my tuis laat voel. Ek het ook 'n goeie nagrus ingekry en het al die geriewe tot my beskikking gehad. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie vir goeie terugvoering Wouter. Jy was ook aangename geselskap.

Groete
Marie

Marie B&B
Adele M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adele M

Die huis is skoon, maar kort bietjie aandag

Sien sterre.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Holger O - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holger O

Goedkoopste in Stellenbosch.

Binne-in die huis met verskillende kamers. Skoon. Deel badkamer met ander gaste. Veilige parkering op die erf. Geen WiFi. Geen TV in kamer. Geen aircon. Bring iets teen muskiete.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie.

Marie B&B
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Cathleen H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cathleen H

Gerieflik.

Eenvoudig, maar goed geleë. Gasvry ontvang. Skoon en netjies, groot pluspunt is die veilige parkering.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie vir positiewe terugvoering.

Groete,
Marie Beukes

Marie B&B
Claudio D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Claudio D

Baie tegemoetkomend, en lieflike plekkie vir groot groep of gesin.

Marie B&B is op die regte plek geleë en Marie is baie behulpsaam.

Marie B&B se terugvoer

Baie dankie, Claude.

Marie B&B
Andre S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre S

Lekker, maar beknop.

Ek was 'n bietjie teleurgesteld met die grootte van die eenheid. Ek het die eenheid vir 6 persone gevat, maar dit was 'n bietjie beknop. Die badkamer was heeltemal te klein.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang