Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Johann V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie lekker gebly. Waarde vir geld. Baie dankie. Dit was presies wat ons nodig gehad het. Skoon verblyf. Pragtige tuin en swembad. Baie vriendelike personeel. Ideaal vir oornag of kort verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estian S
1 nag
5.0
Des 2024

Comfortable and clean. Absolutely lovely. Felt welcome and taken care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly, gasvrou was baie behulpsaam en gasvry. Ons het baie lekker gebly, waardeer ons gasvrou se gasvryheid en haar moeite. Dit voel eerder of jy kuier as 'n plek huur! Pragtige plek met pragtige ligging. Ons het meer gekry as dit waarvoor ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Skoon en goed geleë. Tannie Marie, baie dankie vir alles wat jy gedoen het om ons bly in Stellenbosch met die Stoei-toernooi lekker te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marie B&B
Baie dankie! Julle was aangename gaste.

Bertus B
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker bly met die mooiste uitsig in Stellenbosch. Ek het 'n heerlike een aand verblyf gehad by Marie B&B. Die gasvrou, Marie, was baie vriendelik, behulpsaam en ek het haar gasvryheid baie waardeer. Die gastehuis, kamers en badkamers is skoon en netjies. Die beste van hierdie gastehuis is die uitsig, iets asemrowend! Baie dankie, ek sien uit om julle weer te sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig en veilig. Baie rustige omgewing, inboek was maklik. Ons het in Kamer A gebly wat ideaal is vir 'n gesin met kinders aangesien 4 of 5 gemaklik in die vertrek kan bly. Jy het jou eie stort, wasbak en toilet. Ek sal net voorstel om 'n rakkie langs die yskas te sit met 'n ketel en 'n mikrogolf, dan is jy heel afsonderlik van die res van die huis. Aangesien daar WiFi is, sal 'n Smart TV in die kamer 'n ekstra bonus wees vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Really nice. Fantastic stay. The host went above and beyond to make my stay great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marie B&B
Thank you, Kyle.

Vincent en Teresa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Baie rustige omgewing. Lekker gebly. Baie rustige omgewing. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Edward T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlike bekostigbare verblyf in stil omgewing. Ons het heerlik gebly. Dit voel soos huis, en die omgewing en Stellenbosch-berge is so bekoorlik soos altyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lekke gebly. Profesionele diens. Foto's van die plek is wel van 'n paar jaar gelede, maar beter in werklikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang