Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie B&B

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Bertus B
1 nag
5.0
Sep 2024

Lekker bly met die mooiste uitsig in Stellenbosch. Ek het 'n heerlike een aand verblyf gehad by Marie B&B. Die gasvrou, Marie, was baie vriendelik, behulpsaam en ek het haar gasvryheid baie waardeer. Die gastehuis, kamers en badkamers is skoon en netjies. Die beste van hierdie gastehuis is die uitsig, iets asemrowend! Baie dankie, ek sien uit om julle weer te sien in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Rustig en veilig. Baie rustige omgewing, inboek was maklik. Ons het in Kamer A gebly wat ideaal is vir 'n gesin met kinders aangesien 4 of 5 gemaklik in die vertrek kan bly. Jy het jou eie stort, wasbak en toilet. Ek sal net voorstel om 'n rakkie langs die yskas te sit met 'n ketel en 'n mikrogolf, dan is jy heel afsonderlik van die res van die huis. Aangesien daar WiFi is, sal 'n Smart TV in die kamer 'n ekstra bonus wees vir kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kyle C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Really nice. Fantastic stay. The host went above and beyond to make my stay great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marie B&B
Thank you, Kyle.

Edward T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Heerlike bekostigbare verblyf in stil omgewing. Ons het heerlik gebly. Dit voel soos huis, en die omgewing en Stellenbosch-berge is so bekoorlik soos altyd.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wessel L
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Lekke gebly. Profesionele diens. Foto's van die plek is wel van 'n paar jaar gelede, maar beter in werklikheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendri D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Eenvoudig, ekonomies, gasvry, naby aan Jonkershoek (goed geleë vir MTB). Ons het baie lekker gebly by Marie B&B.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marie B&B
Baie dankie Hendri.

Suzette P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Heerlik stil, rustig en netjies. Ons het heerlik oorgebly en al moes ons vroeg die volgende oggend uitklok was dit glad nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marie B&B
Baie dankie Suzette, Dankbaar julle het goed gebly al was ek nie hier nie. Ek sal jou boodskap aan Therese oordra.

Anneke V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Die B&B bied 'n baie vriendelike en huislike omgewing om in oor te bly. Ek sal beslis terug gaan. 'n Lieflike stil woonbuurt, maar steeds net enkele minute van alles wat Stellenbosch bied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerina J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Angename ervaring. Baie skoon en vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martha
Marie B&B
Baie dankie Nerina.

Rozanne B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Vriendelik en gasvry. Gasvrou was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om te voldoen aan enige navrae. Sy het die span hanteer soos familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang