Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie B&B

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Marie B&B is in 'n stil deel van Stellenbosch geleë en het 'n uitsig op die pragtige Jonkershoekvallei in die ooste.

Die gastehuis bied verblyf in 4 individueel versierde kamers en 1 selfsorg-eenheid. Die kamers het dubbelbeddens of enkelbeddens. Drie van die kamers deel 'n badkamer en die ander kamer het sy eie en suite-badkamer. Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers, 'n onderdakstoep, kombuisie en 'n badkamer.

'n Heerlike ontbyt word elke oggend in die eetarea voorgesit. Gaste is welkom om in die tuin of langs die swembad te ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Bertus B
5.0
Lekker bly met die mooiste uitsig in Stellenbosch. Ek het 'n heerlike een aand verblyf gehad by Marie B&B. Die gasvrou, Marie, was baie vriendelik, be...
Sien meer
Sep 2024
Johan V
Gesin met klein kinders
5.0
Rustig en veilig. Baie rustige omgewing, inboek was maklik. Ons het in Kamer A gebly wat ideaal is vir 'n gesin met kinders aangesien 4 of 5 gemaklik ...
Sien meer
Aug 2024
Kyle C
Besigheidsreis
5.0
Really nice. Fantastic stay. The host went above and beyond to make my stay great.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Suzette P
Gesin met tieners
5.0
Heerlik stil, rustig en netjies. Ons het heerlik oorgebly en al moes ons vroeg die volgende oggend uitklok was dit glad nie 'n probleem nie.
Nov 2023
Anneke V
5.0
Die B&B bied 'n baie vriendelike en huislike omgewing om in oor te bly. Ek sal beslis terug gaan. 'n Lieflike stil woonbuurt, maar steeds net enkele m...
Sien meer
Okt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Martha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marie B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Provinsielaan 7, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZjU3ODBjLWQyMGEtNGRkZC04NzhiLWIzMDViMmM5YzAwZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 7 Provinsie Avenue Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.92933 18.88767

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang