Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie's Flat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Marie's Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Susanna H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susanna H

The place was comfortable, affordable and we felt at home. A real treat!

Marie's Flat was more than what we could ask. Marie really made us feel so welcome and at home from the beginning and with our whole stay. We felt like family when we left. The flat was very neat and spacious. Even with 4 people in there, we didn't feel cramped at all. We looked everywhere and I would say, real value for money - if you're seeking a blissful getaway. You could hear the sounds of the waves and it wasn't that far - I walked to the beach. The beds were absolutely divine to sleep on. Places where we've been before, the beds were most of the time an issue. I intended to go for walks early in the morning, but with such a comfortable bed, we slept later than usual. As there's no crime, you felt much more relaxed. We would really recommend it and we're already planning our next visit.

Gerrit V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit V

Lekker blyplek.

Ons het baie lekker gebly.

Esme S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme S

Baie netjiese plek en baie veilig. W

Is 'n baie lekker plek. Woonstel is goed toegerus met als wat mens nodig het.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Annelie V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Netjiese, ruim woonstel, stil omgewing en 'n baie vriendelike gasvrou.

Ruim en gerieflike woonstel, goed ingerig. Stil omgewing en rustig, naby 'n winkel, bietjie verder see toe. Marie is baie vriendelik en gasvry.

Cherylynn Angela W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherylynn Angela W

Alles wat nodig is was daar vir die naweekkuier.

Kan vir niks meer vra nie. Puik. Hoogs aanbeveel, gerieflik, netjies en bekostigbaar!

Henk S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk S

Lekker naweek in Gouritz. Eenvoudige, netjiese, waarde vir geld verblyf.

Baie lekker gekuier in Gouritz, en lekker gebly in Marietjie se Flat. Alles wat nodig was is daar, baie lekker braai-area, en klein, maar netjiese verblyf en slaapplek. Sal vir seker weer daar bly!

Abri V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abri V

Rustige stil woonbuurt.

Vriendelik ontvang en het lekker gekuier in ruim skoon woonstel.

Estelle V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle V

Heerlik ontspanne.

Marie is 'n goeie gasvrou. Die woonstel is baie netjies. Daar is eksta beddegoed, en voorsiening vir wanneer beurtkrag onverwags gebeur. Ons het heerlik gekuier.

Wiehan J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan J

Alles wat jy nodig het vir 'n plek om jou kop neer te lê vir die nag.

Marie's Flat is baie goed geleë in Gouritz en beskik oor al die nodige was mens van 'n selfsorg-eenheid verwag. Daar is altyd warm water en die beskuit wat ons ontvang het het baie lekker saam met die koffie afgegaan.

Zelma R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelma R

Waarde vir geld!

Gasvrye eienaar en regtig goeie waarde vir geld. Sal beslis weer gaan.

Daphne F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daphne F

Dit was 'n trip down memory lane vir my ma wat afskaal en Kaap toe trek, ek wou nog altyd sien hoe lyk Gourits waar sy en my pa baie herinneringe gebou het.

Marie's Flat is 'n belewenis, 'n baie persoonlike plek, uiters netjies. Sy gaan uit haar pad om die kuier so gemaklik moontlik te maak ─ sy't vir ons 'n krat hout gegee om te braai (kar was te vol van ouma se persoonlike goed, skoon van hout vergeet!). Ek sal beslis weer daar bespreek en langer kuier.

Kallie V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kallie V

Regte plattelandse vriendelikheid, goeie waarde vir geld.

Plek het als en meer wat jy benodig vir 'n lekker wegbreek. Baie netjies, sal definitief aanbeveel.

Charlene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene V

Dit was heerlik! Tannie Marie is vriendelik en baie professioneel. Sy is goed voorberei vir beurtkrag met 'n stofie en ligte.

Al wat nogal vir my 'n bron van kommer was, was toesluit parkeerplek. Duidelik is dit nog 'n veilige dorpie aangesien min persele omhein is.

Stephan F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan F

Heerlik gekuier, Marie's woonstel is netjies en gemaklik.

Braaigeriewe beskikbaar, netjies en het veilige parkering.

Anita M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anita M

Was baie gerieflik.

Die plek was baie lekker met alles was jy nodig het. Net braaiplek nie soos dit op website is is nie. En hou glad nie van die twee stoele wat oor getrek is met bokvelle nie. Verder het ons lekker gebly.

Jolita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita B

Heerlik.

Heerlike stil dorpie.

Chesley M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chesley M

Perfect after a long day of fishing.

Come back and light your braai fire, enjoy the peaceful area, a good night's rest to recharge your batteries. Very neat and cozy. Fantastic stay! Short and powerful.

Colleen S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Wonderful.

Would highly recommend.

Joanie S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanie S

Rustig en fantasties.

Marie het ons met ope arms verwelkom. Ons verblyf vir die 3 nagte was asemrowend. So lekker rustig. Huis weg van jou eie huis. Woonstel is puinlik netjies. Alles wat jy nodig het in die kombuis, was daar. Sal beslis weer soontoe gaan. Nogmaals dankie.

Marycke P - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marycke P

Het dit baie geniet en het sommer dadelik tuis gevoel.

Goeie waarde vir geld en het lekker gekuier.

Marius V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius V

Rustig, veilig en ontspannend. Goeie waarde vir geld.

'n Heerlike kuier in Gourits en wonderlike verblyf by Marie's.

Marius K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius K

Dit was ongelooflik lekker.

Die plek is baie netjies en ruim wat dit baie gemaklik maak en jy voel veilig.

Fanie A - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie A

Lieflike gasvrou, skitterende blyplek.

Ruim en netjiese woonstel met twee slaapkamers, elk met dubbelbed, badkamer met stort, groot leef- en eetvertrek, goed toegeruste kombuis en TV - home from home.

Ronel B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Fantasties.

Sal enige tyd weer daar bly. Woonstel is groot en gerieflik met alles wat jy benodig. Baie rustig. Ons tydjie daar was net te kort. Baie dankie.

Lynn S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynn S

Aangenaam.

Wonderlike verblyf. Sal dit beslis aanbeveel. Netjies en skoon. Mooi braai ook agter. Baie rustig en veilig.

Japie V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Japie V

Alles was 100% soos wat die add.

Ons was beïndruk deur die maklike proses. Die foto's was korrek. Die blyplek was baie skoon en netjies. 'n Besliste aanbeveling!

Johryn M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johryn M

Marie se gasvryheid het ons dadelik laat tuis voel, dit was 'n heerlike week.

Dit was 'n rustige en lekker kuier op Gouritz. Ons het sommer dadelik welkom gevoel met die aankoms, alles was skoon en ons voertuig was veilig onderdak! Sal beslis weer 'n bespreking maak.

Gavin B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

Fantasties.

Plek is wonderlik. Sal enige tyd weer gaan.

Lourens K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens K

Goeie diens, dankie tannie Marie.

Absolute fantastiese diens van tannie Marie.

Marie D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie D

The kindness and warm welcome alone says it all.

Nice, clean and comfortable flat.

Miekie D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Miekie D

Fantasties.

Sal plekkie aanbeveel vir enige een. Netjies skoon en als wat mens nodig sal hê om verblyf te kan geniet.

Herman W - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman W

Pragtig, skoon en verskaf dit wat mens nodig het.

Heerlik gekuier en woonstel netjies. Ons kon geen fout vind nie.

George I - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George I

Lekker stil en rustig.

Ons het dit geniet. Was stil en rustig. Sal definitief weer wil gaan.

Brenda D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Puik!

Marie se gasvryheid, vriendelikheid en behulpsaamheid sal moeilik verbeter kan word. Sal in die vervolg altyd die beskikbaarheid van hierdie akkommodasie eerste prioriteit maak.

Marvin S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marvin S

Great place, nice and peaceful with friendly people all around.

See star-rating.

Daniela C - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniela C

Kon heerlik afskakel.

Dit was 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewing. Die mense oral waar ons gekom het was gasvry en hulpvaardig. Marie het ons baie welkom laat voel en ons het die ruim woonstel geniet. Sal vir almal aanbeveel en ook weer daar besoek aflê.

Cornelia E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia E

Baie goed toegeruste en gerieflike woonstel.

Het ons verblyf by Marie's Flat vreeslik baie geniet! Lekker privaat! Alles is beskikbaar en nog meer.

Murray M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Murray M

Baie netjies en ons het lekker gebly.

Ek sal definitief hierdie woonstel aanbeveel. Alles is netjies en skoon.

Ms J - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ms J

Fairly priced, clean and was very happy we could take our dog with.

Would have loved a full DSTV service as the weather was bad during our stay in June but it was not the end of the world.

Jolita B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolita B

Heerlike ontspanne rus.

Pragtige, netjiese woonstel met alles wat jy nodig het met die vriendelikste gasheer en gasvrou. Heerlik gekuier en uitgerus.

Bertha B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertha B

Aangename verblyf in 'n netjiese, ten volle toegeruste woonstel in baie rustige omgewing.

Ons het ons verblyf by Marie's Flat terdeë geniet en Jan en Marie se wonderlike gasvryheid en vriendelikheid laat jou voel jy kuier by vriende wat jy lanklaas gesien het. Ook die voorsiening van braaigeriewe en volle DStv-fasiliteit was 'n heerlike bonus. Ons sal enige tyd weer daar tuisgaan.

Johan B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Fantastic.

The flat was perfect, you just have to arrive. Everything else is there. Thank you Marie and Jan for a wonderfull week, we will visit again for sure.

Debbie M - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Peaceful and pleasant stay.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vreedsaam en lekker verblyf.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Elsa D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa D

Ongelooflik lekker om daar te bly, sal beslis weer gaan.

Ek is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Alles was skoon en netjies. Ek het lanklaas so 'n heerlike vakansie geniet.

Werner B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner B

Waarde vir geld. Uit en uit baie vriendelik en hulpvaardig.

As jy gemaklike en goedkoop verblyf soek, bied die plek volle waarde vir geld. Eie eienaars is baie vriendelik en hulpvaardig terwyl jy nog jou eie privaatheid het.

Jennifer K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennifer K

Heerlik rustig en veilige verblyf.

Dit was heerlik en 'n voorreg om nog in 'n deel van ons land te bly waar mens absoluut veilig gevoel het. Die vriendelikheid van die mense was ook verfrissend as mens uit die stad uit kom. As jy wil afskakel en regtig jou batterye wil herlaai is Gouritz beslis die plek om te wees.

Suzanne E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne E

Fantasties!

Die woonstel was baie netjies en naby aan als geleë. Oom Jan en Tannie Marie het ons sommer met die intrapslag laat welkom voel. Sal verseker weer daar gaan bly en vir ander mense aanbeveel.

Adel T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel T

Puik diens.

Dankie, Marie en Jan, vir 'n heerlike naweek. Julle gasvryheid laat mens onmiddellik tuis voel. Dankie ook dat ons ons vierpoot-kind kon saambring!

Leana E - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leana E

It was pleasant.

Very satisfied. Nice environment and good location.

Sandy H - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy H

Easy and friendly accommodation.

See the stars.

Robbie R - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie R

Baie lekker en gerieflik !

Die woonstel was pragtig skoon en gerieflik. Jan en Marie is wonderlike mense wat regtig uit hulle pad gaan om behulpsaam te wees. Hulle kan dalk die sitkamer meubels vervang met iets gemakliker, maar ons het die tyd baie geniet en sal weer daar gaan bly. Ons sal ook die plek aanbeveel sonder om te skroom.

Amanda S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda S

Baie lekker!

Netjies en voldoen aan alle vereistes. Baie lekker gebly.

Hennie D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie D

Baie veilig en netjies.

Ons is hartlik verwelkom en oom Jan en tannie Marie het gedurig gevra of ons dit geniet en hulle was besorged oor ons. Die verblyf was heerlik, dankie.

Hennie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie V

Goed om net vir 1 of 2 nagte oor te slaap.

Jan en Marie was baie gasvry en vriendelike mense. Baie lekker gebly en die geriewe was mooi netjies en skoon. Braaigeriewe was goed. Gratis braaihout was voorsien wat baie waardeer word. Geen klagtes.

Sandra H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra H

Baie netjies en gerieflike plekkie. Dierbare mense en sal dit beslis aanbeveel.

Baie netjiese en gerieflike plekkie. Jy voel tuis asof dit jou eie is. Dierbare mense en so vriendelik. Heerlik gekuier en gerus! Sal dit vir enige iemand aanbeveel!

Jacomien R - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacomien R

Lekker plek, met vriendelike mense

Dit was asof die tyd stil gestaan het op Gauritsmond. Ons het heerlik gebly by Marie. Die plekkie was skoon en alles was daar wat ons kon nodig kry. Baie dnakie vir n lekker vakansie!!

Bennie H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie H

Rustig , netjies en gemaklik.

Ten spyte dat die woonstel aan 'n huis grens, is jy tog privaat. Die woonstel is netjies en goed toegerus en die prys is nommerpas. Die gashere, Jan en Marie, is wonderlike mense wat dadelik vriende geword het.

Colleen S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S

Ons het baie lekker gekuier, dankie.

Dankie vir alles, ons het dit terdeë geniet. Miskien kan hulle net die kamerdekens opkikker vir meer aantreklikheid, en 'n geriefliker sitkamerstel inruim? Andersins was dit baie netjies en genotvol. Dankie!

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NWIzMzg5LTA3NTUtNGU4Zi1hMjY2LTJiYjE2NjNiZWVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 22 Mosselkraker Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34753 21.87431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang