Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie's Flat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 61 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Tina B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het dit vreeslik geniet! Marie is baie vriendelik en gasvry. Was so lekker! Woonstel het alles wat jy nodig het, was ook nie ver van die strand af nie. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

We will be doing this trip again. Fantastic! Lovely host, very welcoming and a beautiful private setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susanna H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

The place was comfortable, affordable and we felt at home. A real treat! Marie's Flat was more than what we could ask. Marie really made us feel so welcome and at home from the beginning and with our whole stay. We felt like family when we left. The flat was very neat and spacious. Even with 4 people in there, we didn't feel cramped at all. We looked everywhere and I would say, real value for money - if you're seeking a blissful getaway. You could hear the sounds of the waves and it wasn't that far - I walked to the beach. The beds were absolutely divine to sleep on. Places where we've been before, the beds were most of the time an issue. I intended to go for walks early in the morning, but with such a comfortable bed, we slept later than usual. As there's no crime, you felt much more relaxed. We would really recommend it and we're already planning our next visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Esme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie netjiese plek en baie veilig. W Is 'n baie lekker plek. Woonstel is goed toegerus met als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2023

Netjiese, ruim woonstel, stil omgewing en 'n baie vriendelike gasvrou. Ruim en gerieflike woonstel, goed ingerig. Stil omgewing en rustig, naby 'n winkel, bietjie verder see toe. Marie is baie vriendelik en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cherylynn Angela W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Alles wat nodig is was daar vir die naweekkuier. Kan vir niks meer vra nie. Puik. Hoogs aanbeveel, gerieflik, netjies en bekostigbaar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2022

Lekker naweek in Gouritz. Eenvoudige, netjiese, waarde vir geld verblyf. Baie lekker gekuier in Gouritz, en lekker gebly in Marietjie se Flat. Alles wat nodig was is daar, baie lekker braai-area, en klein, maar netjiese verblyf en slaapplek. Sal vir seker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2022

Rustige stil woonbuurt. Vriendelik ontvang en het lekker gekuier in ruim skoon woonstel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 61

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NWIzMzg5LTA3NTUtNGU4Zi1hMjY2LTJiYjE2NjNiZWVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 61 5 1 5 22 Mosselkraker Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34753 21.87431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang