Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie's Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marie's Flat is aan die agterkant van die eienaars se huis geheg. Dié woonstel is in Gourits geleë, sowat 40 km vanaf Mosselbaai. Dit is die perfekte wegbreekbestemming vir diegene op soek na verblyf weg vanaf die stad se gewoel.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Altwee slaapkamers het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n badkamer en 'n ten volle toegeruste kombuis.

Die eenheid het braaigeriewe en DStv is opsioneel.

Marie's Flat is stapafstand vanaf die strand en lekker visvangbestemmings, nie net al langs die kus nie, maar ook in Gouritsrivier.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Kerry B
Saam met lewensmaat
5.0
We will be doing this trip again. Fantastic! Lovely host, very welcoming and a beautiful private setting.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Susanna H
Gesin met tieners
5.0
The place was comfortable, affordable and we felt at home. A real treat! Marie's Flat was more than what we could ask. Marie really mad...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Gerrit V
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker blyplek. Ons het baie lekker gebly.
Jun 2024
Esme S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjiese plek en baie veilig. W Is 'n baie lekker plek. Woonstel is goed toegerus met als wat mens nodig het.
Apr 2023
Annelie V
Saam met lewensmaat
4.2
Netjiese, ruim woonstel, stil omgewing en 'n baie vriendelike gasvrou. Ruim en gerieflike woonstel, goed ingerig. Stil omgewing en rustig, naby 'n win...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marie's Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NWIzMzg5LTA3NTUtNGU4Zi1hMjY2LTJiYjE2NjNiZWVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 60 5 1 5 22 Mosselkraker Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34753 21.87431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang