Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marie's Flat

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marie's Flat is 'n aangehegte huis aan die agterkant van die eienaars se huis. Die woonstel is in Gouritz geleë en is sowat 40 km vanaf Mosselbaai. Die perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die stadslewe.

Die huis het 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Albei slaapkamers het 'n dubbelbed in elkeen. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is in.

Die eenheid het ook braaigeriewe en DStv is opsioneel.

Die eenheid is stapafstand vanaf die strand asook wonderlike visvangplekke, nie net langs die kus nie, maar ook in Gouritsrivier.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 59 resensies vir Marie's Flat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marie's Flat het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mosselkrakerstraat 22, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI4NWIzMzg5LTA3NTUtNGU4Zi1hMjY2LTJiYjE2NjNiZWVjNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 4) 59 5 1 5 22 Mosselkraker Street Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.34753 21.87431

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang