Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariental Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Onelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 30 resensies vir Mariental Hotel
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.8/5
Petro T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro T

Goeie nagrus.

Baie lekker gebly by Mariental Hotel. Baie behulpsaam en vriendelike personeel. Gaan uit jou pad om jou te help.

Cobus S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Very nice place and friendly staff.

See stars.

Magda C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda C

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Heerlike kos en puik diens. Almal baie vriendelik en behulpsaam.

Die hotel het alle verwagtinge oortref. Die feit dat daar veilige parkering was, is 'n baie groot pluspunt. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Carike J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Carike J

‘n teleurstelling.

Nee. Die kamerdeur was half stukkend soos die hout nie in stand gehou word nie. Ek het hare van vorige gaste op die beddegoed gekry. Die ketel was vuil bo-op. Die blinds in die badkamer was stukkend. Jammer, maar dit was glad nie 'n goeie oornag hier nie.

Graham H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham H

Wonderful.

When we arrived, I was pleasantly surprised by this Hotel. The staff was friendly and helpful. The room was very clean. It was quiet and peaceful. We felt safe. The food at their restaurant was delicious. I can't think of anything bad with our stay there. I would definitely recommend this Hotel.

Johan C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan C

Skoon en netjies.

Muurproppe is 'n groot probleem. Swak toestand. Bedlampies het nie gewerk nie. Goeie hotelkos. Het dit onder die aandag van die bestuur gebring.

Annalise S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalise S

Baie gawe mense, moeite gedoen vir ons.

Plek was netjies en skoon. Kos baie lekker en geurig. Kok het ons geakkomodeer met allergieë en moeite gedoen. Baie waardeer.

Teresa A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa A

Baie mooi hotel met baie goeie, vriendelike en professionele diens.

Vriendelik ontvang. Sy is baie professioneel. Etes en diens was puik. Elisma, Ingrid en Luidia is regtig 'n aanwins vir die eienaar van hotel.

Fiona M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Fiona M

Nethied /skoon sorg vir 'n goeie nagrus. Het daaraan voldoen.

Verwarmers in kamers sal waardeer word indien die lugversorging nie werk nie. Dankie.

Suné S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Suné S

The stay was fine, because we merely stopped there on our way home.

It works well for a stop over, not a long stay.

Riaan G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan G

Skoon en netjies.

Gebou lyk maar rof van buite maar baie lekker binne en baie goeie diens.

HS D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
HS D

Ongemaklik.

Kamers lyk nie soos op fotos nie. Eiendom kort instandhouding en opknapping.

Michael V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Michael V

Sal vir seker nie Marienthal Hotel aanbeveel nie.

Die personeel by Marienthal gaan uit hulle pad uit om jou verblyf so gerieflik te maak as moontlik, maar ongelukkig kan dieselfde nie gesê word van die eienaar nie. Dieselfde personeel, 3 mense in totaal, hanteer absoluut alles, van ontvangs tot kokke in die kombuis tot kelners, so as 'n bestelling verkeerd gekry word kan 'n mens dit heeltemal verstaan, want daar is te min mense vir die hoeveelheid bespreekte en alreeds opbetaalde gaste. Maar ten spyte daarvan, en dat die eienaar ook bewus is van al die gaste by die hotel, en in die midde van kragonderbrekings, sal die persoon die hotel se kragopwekker huistoe neem vir persoonlike gebruik wat net meer onnodige druk op die personeel sit. My mond hang oop a.g.v. hierdie selfsugtige optrede deur die eienaar, maar weereens kan dit seker verstaan word, want hulle is mos alreeds klaar betaal.

Mariental Hotel se terugvoer

Goeie dag
Tydens u bespreking het die hele Mariental en omliggende omgewing 'n algehele kragonderbreking gehad vanaf die oggend van 06:00 tot 18:00. Namibië se nasionale kragvoorsiener, NamPower, het die opgradeering en herstelwerk tydens hierdie tye aangebring. Tydens die inboek het die dame by ontvangs al die gaste ingelig oor die kragonderbreking. Ongelukkig was dit buite ons beheer. Die Hotel besit nie 'n kragopwekker soos u aanhaal in u resensie nie, en slegs sonpanele.
Ongelukkig mag ons nie 'n battery bystandstelsel opsit nie as gevolg van Namibiese wetgewing. Die elektrisiteit wat deur die sonpanele opgewek word, word net gedeponeer in die Nasionale elektrisiteit toevoer in. Vir die grootte van die hotel sal dit 'n ingeboude generator moes wees en nie 'n dragbare een nie en dus is daar nie een nie.
Die eienaar self was nie die dag, Sondag, by die hotel nie.
Daar is wel ekstra komberse deur die eienaar se vrou kom aflaai omdat dit 'n ekstra koue dag en aand was.
Daar was 6 personeel lede aan diens, maar ons vra onverskoning vir enige ander ongerief wat u dalk kon ervaar het.
Vriendelike groete

Mariental Hotel
Tanya W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya W

Everything worked out in the end.

When we arrived, the hotel was completely locked up. Eventually, someone came to the door and let us in. They seemed to either have forgotten about our booking. Namibia is in lockdown, so things may have gone awry due to this. Nonetheless, we had a very comfortable stay, the hotel is clean and although they couldn't provide dinner, the staff went out of their way to accommodate us and made sure we got our included breakfast the following morning.

Jandri W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jandri W

Ontspanne en gemaklik.

Mariental Hotel is 'n klein juweel na 'n lang dag se reis. Die kos by die restaurant was ook besonders lekker. Sal definitief weer daar oorbly.

Alna D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alna D

Skoon en netjies.

Dit was so lekker om na 15 ure op die pad by hierdie oase verwelkom te word deur vriendelike personeel en 'n skoon kamer! Die kos was ook heerlik. Gevoel soos by jou eie huis. Baie dankie Mariental Hotel!

Brenda B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda B

We took into account the drought.

Service was good and staff went out of their way. We were all happy and enjoyed our stay.

Adrie O - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrie O

Beslis elke sent en meer werd.

Pragtige plek met 'n heerlike atmosfeer en vriendelike behulpsame personeel.

Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R

Verblyf was uitstekend. Almal was baie behulpsaam en vriendelik.

Verblyf was goed, net 'n paar haakplekke wat dadelik reggestel was. Kamers gerieflik en netjies.

Alet L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alet L

Lekker geslaap. Plek skoon en netjies.

Buite-aansig teleurstellend, maar kamer skoon en netjies en personeel vriendelik en hulpvaardig. Lekker geslaap en geëet.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anastasia M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anastasia M

Long wait.

The newer rooms were nice but we were in the old section and our room was shocking, although it was clean. There was bad mould on the walls, and the ceiling and wall paint was peeling. We were a large group and they were very short staffed so dinner took over two hours after we ordered. The staff was friendly and did try very hard but were not well trained and obviously out of their depth.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lang wag.

Die nuwe kamers was mooi, maar ons was in die ou gedeelte en ons kamer was skokkend, hoewel dit skoon was. Daar was erg muf op die mure, en die plafon en die muurverf dop af. Ons was 'n groot groep en hulle het 'n tekort aan personeel, dus het die ete twee uur geneem nadat ons bestel het. Die personeel was vriendelik en het baie hard probeer, maar was nie goed opgelei nie en duidelik bo hul vuurmaakplek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Julius S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Julius S

Nee wat. Nie waarde vir geld nie. Geslaap in agterkamers.

Sien sterre.

Fanie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Gasvrye omgewing om te oornag.

Ons het op 'n Sondagaand hier oornag. Die Sondagmiddag vroeg by die hotel opgedaag terwyl hulle nog besig was om die kamers gereed te kry vir die aand se gaste. Nie ten staande hiervan het die personeel uit hul pad gegaan om ons te ontvang en gemaklik te maak. Die kamer was baie netjies en gerieflik en die ontbyt die volgende oggend baie goed.

Marilie B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilie B

Sal definitief weer daar tuisgaan. Alles baie netjies.

Dit was absoluut waarde vir geld baie gerieflik.

Mariental Hotel se terugvoer

Baie dankie Marilie, dit was vir ons 'n voorreg om jul te huisves. Ons hoop ons sien jul gou weer.
Groete, Onelle en die Mariental Hotel se span.

Mariental Hotel
Ria S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria S

Aangename verblyf en vriendelike ontvangs!

Dit was goed geleë, uitstekende diens, veral die ontvangsdame. Die bestuurder is nuut en sy het ons deurentyd gehelp en laat welkom voel. Die kos is uit die boonste rakke!

Afton C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Afton C

Was heerlik, behalwe lugversorging kan aangepas word.

Kos was heerlik en hotel lyk mooi binne, kamers is skoon en netjies, net lugversorging van kamers is swak.

Paola J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Paola J

Bekostigbaar en gerieflik.

Mariental Hotel was gerieflik. Met aankoms was daar geen aantekening by ontvangs dat ons bespreek het of daardie dag moes inklok nie. Daar is nie goeie ventilasie in die kamers nie, in die eenheid waar ons was was net een venster. Behalwe dit is die personeel baie vriendelik, die hotel is pragtig en skoon en ontbyt is heerlik.

Karen G - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Karen G

Lekker rustig.

Baie dankie vir die heerlike kos en vriendelike diens.

Anonieme gas - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R978
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Marie Brandt-straat en Charney-weg, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVBibRztdJ2IF4hEHjIcJYnEeotLGkoL1AKkHpnB4TiuUpvrIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 Corner of Marie Brandt Street and Charney Road Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.624131 17.959623
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang