Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariental Hotel

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Petro T
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Goeie nagrus. Baie lekker gebly by Mariental Hotel. Baie behulpsaam en vriendelike personeel. Gaan uit jou pad om jou te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cobus S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Very nice place and friendly staff. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda C
1 nag Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Heerlike kos en puik diens. Almal baie vriendelik en behulpsaam. Die hotel het alle verwagtinge oortref. Die feit dat daar veilige parkering was, is 'n baie groot pluspunt. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carike J
1 nag Gesin met klein kinders
1.0
Aug 2024

‘n teleurstelling. Nee. Die kamerdeur was half stukkend soos die hout nie in stand gehou word nie. Ek het hare van vorige gaste op die beddegoed gekry. Die ketel was vuil bo-op. Die blinds in die badkamer was stukkend. Jammer, maar dit was glad nie 'n goeie oornag hier nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Graham H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2023

Wonderful. When we arrived, I was pleasantly surprised by this Hotel. The staff was friendly and helpful. The room was very clean. It was quiet and peaceful. We felt safe. The food at their restaurant was delicious. I can't think of anything bad with our stay there. I would definitely recommend this Hotel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Skoon en netjies. Muurproppe is 'n groot probleem. Swak toestand. Bedlampies het nie gewerk nie. Goeie hotelkos. Het dit onder die aandag van die bestuur gebring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie gawe mense, moeite gedoen vir ons. Plek was netjies en skoon. Kos baie lekker en geurig. Kok het ons geakkomodeer met allergieë en moeite gedoen. Baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2023

Baie mooi hotel met baie goeie, vriendelike en professionele diens. Vriendelik ontvang. Sy is baie professioneel. Etes en diens was puik. Elisma, Ingrid en Luidia is regtig 'n aanwins vir die eienaar van hotel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona M
1 nag
3.2
Jul 2023

Nethied /skoon sorg vir 'n goeie nagrus. Het daaraan voldoen. Verwarmers in kamers sal waardeer word indien die lugversorging nie werk nie. Dankie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Suné S
1 nag Gesin met klein kinders
3.0
Jul 2023

The stay was fine, because we merely stopped there on our way home. It works well for a stop over, not a long stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Onelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R978
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R978
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 51 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Marie Brandt-straat en Charney-weg, Mariental, 0000, Hardap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAUVBibRztdJ2IF4hEHjIcJYnEeotLGkoL1AKkHpnB4TiuUpvrIu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R978 per nag (plek vir 2) 30 5 1 4 Corner of Marie Brandt Street and Charney Road Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.624131 17.959623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang