Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marigold House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marigoldstraat 6, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Marigold House bied gerieflike verblyf in 'n smaakvol gemeubileerde selfsorgwoonstel in Sedgefield in die hartjie van die Tuinroete. Die woonstel is op die tweede verdieping van 'n dubbelverdiepinghuis geleë, waar die eienaars onder woon en is die ideale verblyf vir 'n gesinsvakansie of 'n gemaklike en rustige wegbreek.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed in elk en 1 slaapkamer met 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad en die ander badkamer het 'n stort.

Die woonstel beskik oor 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea, en beskik oor 'n privaat balkon wat oor die tuin met 'n gasbraai uitkyk. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die oopplan-sitkamer het 'n slim-TV met Netflix en DSTV. Daar is ook 'n DVD-speler en sekere DVD's. Gratis internet is beskikbaar.

Die ligging bied die ideale basis om die Tuinroete te verken, met sy pragtige strande, manjifieke roetes, mere, of veerbootritte op die Knysna-strandmeer. Die area bied visvang, plaaslik gebroude bier, markte, uitstekende restaurante, kunsvlytsentrums en museums en kunsgalerye. Vir die meer avontuurlustiges sluit doendinge abseil, kanovaart, perdry en viertrek deur die woud in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 5 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Diens op aanvraag

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Marigoldstraat 6, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marigold House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marigoldstraat 6, Groenvallei, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7d06c831e9b657fd407e85fbee4d7d62707fbaf4b25ea9c04c89b616e1b5e03a411785e1586030ab13baef4c819e2365d15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 6 Marigold Street Groenvallei 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.019893366644 22.815661109193

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang