Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marija Manor Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Marija Manor Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Deirdre V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deirdre V

Gerieflik en skoon.

Baie vriendelike ontvangs met parkering reg voor ons kamer, beslis 'n plus. Die wittebrood-suite was gerieflik en skoon. Ons het baie uitgesien na die spa-bad (bederfbad) en dit was regtig 'n groot teleurstelling om te hoor dat dit al 'n geruime tyd buite werking is. Sou ons weer in Suid Afrika kuier, sal ons beslis weer daar oorbly.

Jurgens D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jurgens D

Rustige ligging en voldoende vir reis.

Jolanda doen moeite met ontvangs, maar het bietjie meer vir ontbyt verwag. Kamers netjies en geriewe bly waarde vir geld te wees.

Betty O - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Betty O

Power outage could have been reason for a poor review but room small etc.

Pretty ordinary not much effort made.

Hennie G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Vriendelik, skoon en netjies.

Baie aangenaam en het lekker geslaap.

Santa V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santa V

Jolanda en personeel was baie vriendelik, veilig gevoel.

Dankie Jolanda vir 'n netjiese, skoon kamer, skoon linne, skoon handdoeke, vriendelike ontvangs en diens. Ek waardeer dit dat jy bereid was om die sleutel by 'n ander adres vir my afgegee het, voorwaar goeie ekstra diens gelewer! Heerlike rustige atmosfeer!

Marija Manor Guest House se terugvoer

Dankie, vir die mooi woorde Santa . Baie dankie vir die aangename en vriendelike gaste wat julle was!

Marija Manor Guest House
Magda S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S

Baie rustig en ontspannend.

Dit was 'n heerlike ontspannende en rustige naweek! Privaat en op jou eie! Sal beslis weer daarheen gaan! Baie dankie!

Charne C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C

Pragtig, skoon, netjies en modern. Rustige area, maar binne bereik van alles wat jy benodig.

Vriendelikste Afrikaanse mense! Ons gaan elke keer terug na Marija Manor toe wanneer ons besigheid in Pretoria het!

Sean R - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean R

Very comfortable stay over.

Very clean and well organised.

Gerrit N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit N

Baie aangename ondervinding.

Skoon en netjiese kamer, vriendelike personeel. Kan nie vir meer vra nie. Ek sal weer daar oorbly as ek in daardie omgewing moet wees. Die omgewing is stil en netjies. Die plantegroei is byna tropies. Alles wat mens kan benodig is binne 5 km van Marija Manor af.

Van G - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Van G

Aangenaam.

Ons het rustig en skoon geslaap. Gasvrou was baie vriendelik.

Mignone J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignone J

Pragtig, skoon, netjies en rustig.

Als wat jy nodig het is in die kamer, mooi skoon, netjies en rustige verblyf met veilige parkeering. Die ontbyt was ook heerlik! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Sonet M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonet M

Bekostigbare puik verblyf.

Sal dit aanbeveel vir enige persoon, die diens is puik. Bekostigbaar en veilig in 'n rustige omgewing. Vriendelike personeel en skoon netjies verblyf. Baie dankie Marija Manor julle diens is 5 ster.

Gerhard B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Heerlik, baie mooi en stil en veilig.

Ons was van die begin af verbaas met die behandeling wat ons gekry het en die versekering dat als vlot verloop. Uitstekend. Ons was ingewag met ons aankoms en die ontvangsdame het ons persoonlik na ons kamer toe gevat. Die kamer is baie mooi. Ek sal beslis weer hier kom bly.

Marija Manor Guest House se terugvoer

Baie dankie, vir julle mooi en opbouende woorde.
Hoop om julle in die toekoms weer te sien.

Marija Manor Guest House
Lunette S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lunette S

Baie lekker en rustig.

Ons het vreeslik lekker gebly. Ons het met ons aankoms aan hulle genoem dat my seuntjie toe nou wel saamgekom het en hulle het ons glad nie ekstra gevra vir hom nie. Die plek was netjies en skoon en 'n ding wat ek opgelet het was dat die handdoeke nog soos Stasoft geruik het. Ek was baie beïndruk daarmee. Die tuin buite die kamers is so mooi na gekyk. As ek net 1 voorstel kan maak, sou ek graag wou hê dat die kamers aircons in die plek van die waaiers moet hê. Dit was vreeslik warm die naweek en ons het die dakwaaier en die waaier op die kas aan gehad en dit was nog steeds baie warm in die kamer. Verder het ons baie lekker gebly. Ontbyt was ook heerlik.

Renier S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renier S

Netjiese, veilige akkommodasie perfek vir oornag verblyf in Pretoria.

Baie goeie waarde vir geld en netjiese akkommodasie toegerus met alles wat nodig is vir oornagverblyf.

Lettie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lettie V

Baie vriendelike ontvangs en heerlik gebly in 'n rustige omgewing.

Sien gerus die sterre.

Willie V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie V

Gerieflik en gemaklik.

Sien die sterre.

Paul K - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul K

Vriendelik en netjies.

Die eienaar is so vriendelik en laat mens sommer welkom voel. Die plek is netjies en skoon soos mens se eie huis. Wat 'n plesier om daar te bly! Puik! Prima!

Linda P - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Uitstekend met vriendelike diens.

Ons het 'n fantastiese verwelkoming gehad. Die diens was vriendelik en Jolanda het uit haar pad gegaan, regtig aangenaam. Ek sal beslis weer van Marija Manor gebruik maak.

Elsa S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa S

Die eienaar baie vriendelik, dit was ongelooflik lekker om daar te bly.

Die plek is skoon, baie veilig en netjies. Ons het al by verskeie plekke in Pretoria gebly, maar hierdie was werklik waarde vir die bietjie geld. Die ontbyt was uit die boonste rakke. In een woord dit was " awesome"!

Marija Manor Guest House se terugvoer

Dankie Elsa, dis altyd goed om terugvoer te kry sodat 'n mens kan verbeter waar nodig. Dankie vir jou vriendelike en mooi woorde!

Marija Manor Guest House
Lynette S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette S

Baie netjies, goed ingerig en die ligging is perfek vir waar ons kursus was.

Ontbyt kan bietjie aandag kry.

Mariette H - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette H

Baie mooi en netjies.

Baie vriendelike personeel. Beveel dit graag aan.

Valeska S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valeska S

Het oornag vir besigheid.

Uiters professioneel, behulpsaam en in 'n rustige omgewing. Kamers is goed toegerus en word in alle behoeftes voorsien. Heerlike selfhelp-ontbyt.

Bennie B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bennie B

So lekker gebly! Dankie.

Puik! Dankie vir 'n wonderlike naweek!

Coenie V - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie V

Skitterende waarde vir geld. Huislike atmosfeer.

Ek kan aanbeveel vir enige persoon. Uiters netjies en skoon. Ver bo die gemiddelde oornag verblyf fasiliteite in die area. Hulle gaan uit hul pad om verblyf so aangenaam moontlik te maak en buig agteroor vir spesiale versoeke. Geen versoek is te groot nie.

Jolene B - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene B

Baie gasvrye, stil en mooi plek.

Ons was baie vriendelik verwelkom. Plek is baie mooi en skoon en area is stil. Die lekker bederf op ons bed en die ontbyt was vir ons 'n ekstra lekker bederf gewees. Sal definitief aanbeveel!

Charne C - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charne C

'n Baie mooi, rustige plekkie met baie vriendelike en behulpsame bestuur!

Sal enige tyd weer hier kom bly. Dit was baie lekker!

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marija-straat 137, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MmE0NTQ5LTExMjEtNDc2Mi1hMzlmLTliNjk1NTFkZmU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 137 Marija Street Wonderboom 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.687944444444 28.213583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang