Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marija Manor Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Deirdre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Gerieflik en skoon. Baie vriendelike ontvangs met parkering reg voor ons kamer, beslis 'n plus. Die wittebrood-suite was gerieflik en skoon. Ons het baie uitgesien na die spa-bad (bederfbad) en dit was regtig 'n groot teleurstelling om te hoor dat dit al 'n geruime tyd buite werking is. Sou ons weer in Suid Afrika kuier, sal ons beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jurgens D
1 nag Gesin met tieners
3.8
Apr 2019

Rustige ligging en voldoende vir reis. Jolanda doen moeite met ontvangs, maar het bietjie meer vir ontbyt verwag. Kamers netjies en geriewe bly waarde vir geld te wees.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Betty O
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mrt 2019

Power outage could have been reason for a poor review but room small etc. Pretty ordinary not much effort made.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2018

Vriendelik, skoon en netjies. Baie aangenaam en het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2018

Jolanda en personeel was baie vriendelik, veilig gevoel. Dankie Jolanda vir 'n netjiese, skoon kamer, skoon linne, skoon handdoeke, vriendelike ontvangs en diens. Ek waardeer dit dat jy bereid was om die sleutel by 'n ander adres vir my afgegee het, voorwaar goeie ekstra diens gelewer! Heerlike rustige atmosfeer!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jolanda
Marija Manor Guest House
Dankie, vir die mooi woorde Santa . Baie dankie vir die aangename en vriendelike gaste wat julle was!

Magda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2017

Baie rustig en ontspannend. Dit was 'n heerlike ontspannende en rustige naweek! Privaat en op jou eie! Sal beslis weer daarheen gaan! Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Very comfortable stay over. Very clean and well organised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Pragtig, skoon, netjies en modern. Rustige area, maar binne bereik van alles wat jy benodig. Vriendelikste Afrikaanse mense! Ons gaan elke keer terug na Marija Manor toe wanneer ons besigheid in Pretoria het!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrit N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Baie aangename ondervinding. Skoon en netjiese kamer, vriendelike personeel. Kan nie vir meer vra nie. Ek sal weer daar oorbly as ek in daardie omgewing moet wees. Die omgewing is stil en netjies. Die plantegroei is byna tropies. Alles wat mens kan benodig is binne 5 km van Marija Manor af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mignone J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Pragtig, skoon, netjies en rustig. Als wat jy nodig het is in die kamer, mooi skoon, netjies en rustige verblyf met veilige parkeering. Die ontbyt was ook heerlik! Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jolanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marija-straat 137, Wonderboom, Pretoria, 0182, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk1MmE0NTQ5LTExMjEtNDc2Mi1hMzlmLTliNjk1NTFkZmU5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 137 Marija Street Wonderboom 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.687944444444 28.213583333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang