Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariki Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarie K
1 nag
5.0
Jan 2025

Gasvry, skoon. Baie aangenaam en gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome stay. I will recommend this place. What a wonderful stay. The host was waiting for us. Friendly and she made a lot of extras for us. We did enjoy our night. I will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman L
1 nag
5.0
Des 2024

Daar is braai plek as iemand wil braai. Dis vinnig om kos te bestel. Ek het lekker gebly. Daar was geen klagtes. Kan die plek beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques R
1 nag
5.0
Des 2024

Wonderlik. Wonderlike geriewe. Heerlike tuisgebakte beskuit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Mariki Guesthouse
Dankie Jacques. Ek waardeer jou boodskappie. Jy is enige tyd weer welkom. Laat weet my voor die tyd, dan gee ek vir jou die beskuit om saam te neem huistoe.

Lara G
1 nag
4.6
Des 2024

Verwelkomend, vriendelik en warm! Dit was heerlik, ek sal weer daar bly! Ek het baie lekker gebly! Die eienaar was baie oulik en ons het heerlik gesels. Ek het ook 'n hondjie by my gehad wat ook so lekker verwelkom was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietjie
Mariki Guesthouse
Sjoe! dankie... sterkte vir jou reis in die lewe.. sal graag weer jou vrike laggie wil geniet. Marietjie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietjie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 maande

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris van Niekerk-laan 53, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de3bb4e3b44a199fc8325a4edf386a3372a28a72c850edf7798747133591b775c302305d783c009467af69da8218f6863cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 53 Chris van Niekerk Avenue General De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -29.1467623 26.2027745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang