Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mariki Guesthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris van Niekerk-laan 53, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mariki Guesthouse is 'n selfsorggastehuis in die rustige woonbuurt Generaal De Wet in Bloemfontein. Dit bied 'n ontspannende en gerieflike toevlugsoord vir paartjies, gesinne en vriende wat die area besoek.

Dié gastehuis beskik oor 4 aparte slaapkamers wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer, waarvan een 'n bad en 'n stort het en die ander een 'n stort het. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n aparte badkamer met 'n bad. Elke kamer het 'n TV met stroomdienste, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. Beddegoed en handdoeke word voorsien en WiFi is beskikbaar.

Gaste deel 'n oopplan-leefarea met 'n knus sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV, eetarea en 'n kombuis wat met 'n gasstoof en selfsorggeriewe toegerus is. Die gastehuis het 'n gedeelde buitebraai-area en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Mariki Guesthouse is naby winkels en restaurante. Dit bied maklike toegang tot geriewe en is ideaal vir oornagverblyf of 'n naweekwegbreek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Ligging

  • Chris van Niekerk-laan 53, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris van Niekerk-laan 53, General De Wet, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0de3bb4e3b44a199fc8325a4edf386a3372a28a72c850edf7798747133591b775c302305d783c009467af69da8218f6863cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 53 Chris van Niekerk Avenue General De Wet 9301 Vrystaat 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -29.1467623 26.2027745

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang