Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marilani Selfsorg-eenheid

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Graham K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2023

Ons was vyf mense in die eenheid. Die blyplek is ruim en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cora M
1 nag
5.0
Aug 2023

Waarde vir geld! Het baie lekker gebly groot met genoeg ruimte vir 'n gesin. Moet bewus wees dat daar redelik baie trappe is om die woonstel te bereik. Het alles wat nodig is om lekker te bly en te slaap. Baie vriendelike gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Netjies en gerieflik. 'n Heerlike ruim, netjiese en gerieflike selfsorgwoonstel. Veilig en lekker naby die N4. Dankie Mariska - ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Marilani Selfsorg-eenheid
Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle te huisves.

Leonie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

Vir hospitaaldoeleindes. Marilani is naby aan alles geleë, asook die hospitaal. Dit is lekker. Beddens slaap lekker, maar kussings is ongemaklik. Netjies en skoon. Het meer verwag in die eenheid en oor die algemeeen vir die prys.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Mariska
Marilani Selfsorg-eenheid
Dankie vir jul terugvoer. Dit is 'n selfsorg eenheid wat ruim en goed toegerus is en van die min eenhede in die omgewing wat 5 mense kan akkommodeer en van die goedkoopste.

Elzabé M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Netjies, ruim en skoon. Alles was skoon, netjies en die plek is lekker ruim. Die beddens slaap verskriklik lekker. Ons vereiste altyd by gastehuis om weer terug te gaan, is dat ons lekker moet slaap. Sal beslis weer terug gaan net omdat die bed so lekker slaap. Die gasvrou is baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mariska
Marilani Selfsorg-eenheid
Elzabe dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom. Dankie dat julle ons plek so mooi skoon weer gelos het ook.

Willem V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Ruim en gerieflik. Die verblyf is in 'n stil area en 'n mens rus lekker uit na 'n lang reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maritha W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Quiet, clean and neat. Convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dennis O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2019

Die verblyf was gerieflik en veilig. Ek sal definitief Marilani Selfsorg-eenheid aanbeveel. Baie vriendelike mense en die plek is pragtig en goed toegerus om te oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2019

Heerlik gekuier! Baie veilig, rustig. Vriendelike gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tracy-lee S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Lovely stay, friendly hosts. We had a lovely stay, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mariska
Marilani Selfsorg-eenheid
Thank you very much for the review Tracy. It was only a pleasure hosting you and your husband. Hope to see you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurklipstraat 534, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ece10a0ef8f5368828110fd258de7982ce057e8155622a11827330cd6539c0df3d04d7f3bf98cdca50f91d938926396c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 5 mense 31 5 1 5 534 Vuurklip Street Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.75648279774 28.31806917791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang