Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marilani Selfsorg-eenheid

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Marilani Selfsorg-eenheid
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Graham K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham K

Ons was vyf mense in die eenheid. Die blyplek is ruim en baie veilig.

Ons het baie lekker gebly, dankie.

Cora M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora M

Waarde vir geld!

Het baie lekker gebly groot met genoeg ruimte vir 'n gesin. Moet bewus wees dat daar redelik baie trappe is om die woonstel te bereik. Het alles wat nodig is om lekker te bly en te slaap. Baie vriendelike gasvrou.

Louise V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Netjies en gerieflik.

'n Heerlike ruim, netjiese en gerieflike selfsorgwoonstel. Veilig en lekker naby die N4. Dankie Mariska - ons het lekker gebly.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit was net 'n plesier om julle te huisves.

Marilani Selfsorg-eenheid
Leonie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Leonie G

Vir hospitaaldoeleindes.

Marilani is naby aan alles geleë, asook die hospitaal. Dit is lekker. Beddens slaap lekker, maar kussings is ongemaklik. Netjies en skoon. Het meer verwag in die eenheid en oor die algemeeen vir die prys.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Dankie vir jul terugvoer. Dit is 'n selfsorg eenheid wat ruim en goed toegerus is en van die min eenhede in die omgewing wat 5 mense kan akkommodeer en van die goedkoopste.

Marilani Selfsorg-eenheid
Elzabé M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzabé M

Netjies, ruim en skoon.

Alles was skoon, netjies en die plek is lekker ruim. Die beddens slaap verskriklik lekker. Ons vereiste altyd by gastehuis om weer terug te gaan, is dat ons lekker moet slaap. Sal beslis weer terug gaan net omdat die bed so lekker slaap. Die gasvrou is baie vriendelik.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Elzabe dit was net 'n plesier om julle te huisves en julle is enige tyd weer welkom. Dankie dat julle ons plek so mooi skoon weer gelos het ook.

Marilani Selfsorg-eenheid
Willem V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Ruim en gerieflik.

Die verblyf is in 'n stil area en 'n mens rus lekker uit na 'n lang reis.

Maritha W - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritha W

Quiet, clean and neat.

Convenient.

Dennis O - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dennis O

Die verblyf was gerieflik en veilig.

Ek sal definitief Marilani Selfsorg-eenheid aanbeveel. Baie vriendelike mense en die plek is pragtig en goed toegerus om te oornag.

Sanet D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet D

Heerlik gekuier!

Baie veilig, rustig. Vriendelike gasvrou!

Tracy-lee S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy-lee S

Lovely stay, friendly hosts.

We had a lovely stay, thank you.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Thank you very much for the review Tracy. It was only a pleasure hosting you and your husband.
Hope to see you again.

Marilani Selfsorg-eenheid
Charmaine M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Charmaine M

Teleurgesteld.

Die eienaar het ons vriendelik ontvang maar die trappies na die eenheid is steiler as wat aanvanklik verwag is. Die ketel was swart binne en die stort kort ook 'n goeie skoonmaak. Die bed was ook baie ongemaklik om op te slaap.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Jammer dit was jul ondervinding. Ons kry gewoonlik net goeie terugvoer. Dit is op ons advertensie dat daar trappe is en dit is standaard stel trappe. Ek maak persoonlik die stort goed skoon na elke besoek van gaste. Dankie vir die terugvoer.

Marilani Selfsorg-eenheid
Johan & Engela A - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Engela A

Toegang na akkommodasie problematies.

Als aanvaarbaar behalwe toegang vanaf parkering tot by ingangsdeur van eenheid. Ongemaklike groot hek, gevolg deur gevaarlike, kantelende betonblokke waarop mens moet loop, gevolg deur lang, styl trap na boonste vlak wat met die afkomslag misleidend lyk en mens kan laat val deur ekstra trap wanneer mens dink dis nou die laaste een. Geen lugversorging nie. Een waaier help nie vir baie warm temperature nie. Geen warm water by 'n miniatuur wasbak in die badkamer nie. Mikrogolfoond staan op gevaarlike wyse op baie klein, effe onstabiele kassie. Gebruikersveiligheid kort dus baie aandag.

Annelize S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize S

Absolutely excellent value for money, will definitely recommend Marilani.

Absolutely excellent value for money. Close to shopping centers, restaurants an mayor medical centres. Clean, well maintained and beautifully furnished room and bathroom, home away from home.

Cecilia G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia G

Vriendelik en akkommoderend.

Baie dankie dat julle bereid was om my wisselvallige planne te akkommodeer. Sien julle binnekort weer!

Hein W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein W

Was tevrede. Dankie.

Ons was tevrede met die verblyf daar. Baie sentraal vir die rede vir ons verblyf in di stad.

Fernando T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fernando T

Amazing and quiet area, very safe and close to shopping mall and highway exits amazing people.

Great place. Awesome people.

Hannelie N - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie N

Rustig.

Pragtige tuin en kompleks.

Awie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Awie D

Rustig.

Ons het lekker gebly. Baie stil en rustig.

Amanda F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda F

Onbeskryflik rustig.

Hartlike ontvangs. Gerieflik en skoon woonstel.

Jackie P - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jackie P

Oulike plek met vriendelike gasvrou.

Was baie netjies en skoon, sal vir seker weer soontoe gaan.

Elsa P - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa P

Baie tevrede.

Baie vriendelik ontvang, plekkie baie mooi ingerig, ruim en skoon. Sal dit vir seker aanbeveel.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie vir jou positiewe terugvoering, Elsa. Dit was 'n plesier om jul te huisves.

Marilani Selfsorg-eenheid
Madeleine M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine M

Ruim en baie gerieflik asook privaat.

Baie sentraal, netjies en volledig toegerus.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Dit was 'n plesier om jul te huisves, Madeleine. Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Marilani Selfsorg-eenheid
Joey S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey S

Location nearby Wilgers Hospital and shopping centre.

Everything was clean and secure place to stay. Mariska very friendly and helpful, will stay there again. Just the staircase was to steep for old people.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Thank you Joey. It was a pleasure hosting you.

Marilani Selfsorg-eenheid
Charles S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles S

Baie aangenaam.

Die eenheid is baie ruim in n stil, veilige omgewing, inteendeel dit is deel van 'n sekuriteitsarea. Ontvangs was baie aangenaam met vriendelike gasheer end gasvrou sal dit beslis aanbeveel en weer gebruik.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie Charles. Ons hoop om jul gou weer te sien.

Marilani Selfsorg-eenheid
Schalk C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk C

So mooi rustig en baie spasie.

Dis gerieflike en naby alles.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie Schalk vir die positiewe terugvoer. Hoop om jul gou weer te huisves.

Marilani Selfsorg-eenheid
Ria U - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria U

Die ruim leefspasie, stil en veilige area wat naby Wilgers hospitaal en 2 inkopiesentrums is, is uiters gerieflik.

Akkommodasie bied ruim, veilige en goed toegeruste verblyf. Dit is geleë in 'n baie veilige area met sekuriteit. Die 2 inkopiesentums wat baie naby geleë is, is uiters gerieflik om etes te geniet/inkopies te doen. Baie naby aan Wilgers hospitaal met 'n maklike roete om te ry. Diens om sleutels te ontvang en terugbesorg was stresloos. Matrasse van goeie gehalte wat 'n goeie nagrus verseker. Geen geraas ervaar.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dis vir ons 'n plesier om ons stukkie rustigheid in die stad met jul te kon deel.

Marilani Selfsorg-eenheid
K K - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
K K

The place was just wow and perfect.

We found the place neat and it conveniently next to the shops and restaurants, my first impression of the place was just wow, it's amazing place and have enough space to be all romantic. I would really go back there again.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Thank you, it was a pleasure hosting you.

Marilani Selfsorg-eenheid
Tp B - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tp B

Peaceful and professional.

Secure venue, easy to find and near big shopping complex. Quiet with all the amenities covered. The hosts were very unobtrusive. A relaxing venue. Thank you. If I'm in the area again, I will definitely stay here.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig en professioneel.

Veilige plek, maklik om te kry en naby 'n groot winkelsentrum. Stil met al die nodige geriewe. Die gashere was nie opdringerig nie. Kon lekker ontspan. Dankie. As ek weer in die omgewing is, bly ek definitief weer daar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Thanks very much! See you again soon!

Marilani Selfsorg-eenheid
Elsa B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa B

Baie netjiese eenheid, met baie ruimte!

Baie dankie, het heerlik gebly, alles mooi skoon, baie ruimte en stil, veilige woonbuurt!

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terug voer Elsa.

Marilani Selfsorg-eenheid
Orrie O - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Orrie O

Rustig en sag geslaap. Knus blyplekkie.

Het heel lekker daar gebly. Ons het waardering dat ons kindertjies ook geakkommodeer is.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer, dit was 'n plesier om jul te huisves.

Marilani Selfsorg-eenheid
Hendrik P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik P

Ideaal geleë, goed toegerus, netjies, skoon en veilig.

Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Die plek is baie netjies, ruim en skoon met alle geriewe wat 'n mens nodig het vir selfsorg. Marilani is baie na aan winkelsentrum geleë, wat dit sommer maklik maak sou mens kruideniersware nodig hê om kos te maak. Dit was regtig lekker om hier te bly.

Marilani Selfsorg-eenheid se terugvoer

Baie dankie, Hendrik. Dit was heerlik om jul te kon huisves.

Marilani Selfsorg-eenheid
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurklipstraat 534, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ece10a0ef8f5368828110fd258de7982ce057e8155622a11827330cd6539c0df3d04d7f3bf98cdca50f91d938926396c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 5 mense 31 5 1 5 534 Vuurklip Street Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.75648279774 28.31806917791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang