Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marilani Selfsorg-eenheid

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurklipstraat 534, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Vanaf R1 200 R960 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Marilani Selfsorg-eenheid is 'n gerieflike eenheid vir 5 gaste in die stil woonbuurt, Die Wilgers in Pretoria, waar jy soggens wakker kan word met voëlgesang.

Gratis WiFi is beskikbaar.

Dis in 'n sekuriteitskompleks geleë met 24 uur-sekuriteit. Daar is 2 slaapkamers 1 met 'n koningingrootte-bed en een met 2 enkelbeddens. Die badkamer het ’n stort. Daar is ’n addisionele enkelbed in die leefarea. Dié selfsorg-eenheid is heeltemal privaat met sy eie ingang. Daar is ook veilige onderdakparkeerplek.

Daar is 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie wat toegerus is met 'n stoof en oondjie, 'n mikrogolfoond, yskas en 'n etenstafel. Die leefarea het 'n TV met satellietkanale en lei na 'n klein balkon. Dié eenheid is op die eerste verdieping en word via trappe bereik.

Ons is slegs 2 km vanaf die Wilgers Hospitaal, 1 km vanaf The Grove Mall en bied maklike toegang tot al die hoofweë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Graham K
Gesin met tieners
5.0
Ons was vyf mense in die eenheid. Die blyplek is ruim en baie veilig. Ons het baie lekker gebly, dankie.
Nov 2023
Cora M
5.0
Waarde vir geld! Het baie lekker gebly groot met genoeg ruimte vir 'n gesin. Moet bewus wees dat daar redelik baie trappe is om die woonstel te bereik...
Sien meer
Aug 2023
Louise V
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflik. 'n Heerlike ruim, netjiese en gerieflike selfsorgwoonstel. Veilig en lekker naby die N4. Dankie Mariska - ons het lekker gebly.
Feb 2023
Elzabé M
Gesin met tieners
5.0
Netjies, ruim en skoon. Alles was skoon, netjies en die plek is lekker ruim. Die beddens slaap verskriklik lekker. Ons vereiste altyd by gastehuis om ...
Sien meer
Nov 2022
Leonie G
Gesin met klein kinders
4.0
Vir hospitaaldoeleindes. Marilani is naby aan alles geleë, asook die hospitaal. Dit is lekker. Beddens slaap lekker, maar kussings is ongemaklik. Netj...
Sien meer
Feb 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariska Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Vuurklipstraat 534, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
  • Gaste dink Marilani Selfsorg-eenheid het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R960
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vuurklipstraat 534, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf6ece10a0ef8f5368828110fd258de7982ce057e8155622a11827330cd6539c0df3d04d7f3bf98cdca50f91d938926396c40?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R960 per nag, vir 5 mense 31 5 1 5 534 Vuurklip Street Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.75648279774 28.31806917791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang