Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marilyn Mews

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Marilyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 16 resensies vir Marilyn Mews
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michelle B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Comfortable, pleasant and cosy.

Staying at Marilyn Mews felt like I was visiting family. The environment was pleasant and Sonja's hospitality and beautiful smile made me feel at home.

Breyton B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breyton B

Meer as wat ons verwag het.

Het baie lekker gebly, was die moeite werd.

Chanelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanelle P

Wonderlik!

Ek het my sleepwa daar vergeet en die eienaar het uit sy pad gegaan om dit vir my terug te besorg. Ek was aangenaam verras!

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Nina V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nina V

Fantasties.

Baie lekker gekuier, sal definitief weer.

Werner W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Werner W

Fine.

Small rooms, priced accordingly. Breakfast should start sooner, only from 8-10, which doesn't really help if you're there for business as you're out early.

Antoinette R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Alles was 100%. Sonja het ons baie welkom laat voel.

Sonja is baie behulpsaam en is werklik 'n bate vir Marilyn Mews. Kamer en badkamer was netjies en skoon. Bed baie gemaklik.

Ida B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida B

Uitstekende diens ten spyte van beurtkrag.

Kos en veral koffie was uitstekend. Hulle was baie tegemoetkomend t.o.v. bagasie wat ons vir 'n paar uur daar gelaat het. Baie dankie.

Hennie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Baie lekker gebly.

Sou graag wou sien dat TV aan noodkrag gekoppel is sodat ons kan TV kyk gedurende load shedding. Een bedliggie se kragprop is oop- gevaar vir gaste. Kamer is baie kleiner as op die foto, maar andersins baie lekker gebly, dankie.

Manamela M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manamela M

Amazing stuff.

Amazing place and stuff.

Hettie D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie D

Gerieflik en vriendelike mense.

Hierdie gastehuis is gerieflik as jy die hele dag uit gaan en Kaapstad verken. In die laat middae terugkom ─ 'n heerlike nagrus geniet en 'n lekker ontbyt en weer vir die volgende dag weer op 'n ekskursie gaan! Het dit baie geniet! Veilige parkering sal 'n voorkeur wees so ook skoon sypaadjie!

Urshuma F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Urshuma F

Amazing – will definitely visit again.

I had a wonderful stay, comfortable room, friendly host and although it was close to a busy street there was no disturbing noise – had peaceful sleeps. A major plus is that it's situated so close to the ocean!

Egon S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Egon S

Gerieflik, skoon en Sonja bied waardevolle inligting!

Sonja het waardevolle inligting gedeel oor Uber-dienste wat ons rit na DHL Stadium baie vergemaklik het!

Karen S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Heerlik gebly. Baie netjies. Baie vriendelike mense.

Ons het so lekker gebly. Dis die oulikste plekkie. Oulikste mense. Baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt word bedien.

Chantelle M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle M

Fabulous people and wonderful services.

Very friendly people.

Trevor A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor A

Sal enige tyd weer daar tuisgaan. Fantasties.

Plek baie netjies en diens is uitstekend.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Milton-weg 7A, Seepunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA409b8a17a00ab75a8f15c02b9b32dbe46931f2ebab3d52a216a8d59b7d2a2220601e2c19960746e8db074b620b6353be9831?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 7A Milton Road Sea Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9151819 18.3891878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang