Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Apartment - 302 Ellesmere

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Quay-weg, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 560 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Apartment - 302 Ellesmere bied stylvolle selfsorgverblyf in die Waterfront in Kaapstad met 'n lieflike uitsig oor die marina, kanale en die Groenpuntstadion. Die woonstel spog met 'n balkon en 2 privaat tuine.

Die pragtige eenheid op die derde verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en 'n Nespresso-masjien toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met Netflix, YouTube en gratis WiFi. Die eenheid het ononderbroke kragtoevoer om die WiFi en LED-ligte tydens kragonderbrekings aan die gang te hou. 'n Jackery-rugsteunbattery is ook beskikbaar.

Die skuifdeure lei na 'n balkon met 'n buite-eetarea en 'n uitsig oor die marina.

Daar is parkeerplek vir 2 voertuie op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Sean Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 30

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • West Quay-weg, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 560
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 560
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: West Quay-weg, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA125ad08e80405e5c6bbc864438ce0342c286f04b080f40825e2447d2f9690d44a636fd57138c486255d846168392b7eccbe6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 560 per nag (plek vir 4) West Quay Road Victoria & Alfred Waterfront 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.911129801928 18.420346628658

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang