Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Suene A
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Ek het Marina Beach House baie geniet. Alles was lekker. Die naweek was perfek. Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Baie lekker rustig en mooi ligging. Ons het heerlik gebly en gerus aangesien dit lekker stil was. Die kinders het die paddle boat baie geniet en ons het die jacuzzi baie goed benut.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en 'n pragtige skoon plek. Marina Beach House is 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die huis is ook baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natalie-anne L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Awesome! All round awesome! What a wonderful and relaxing stay! Staying in a marina is such a unique, peaceful and beautiful experience. The house manager is friendly and helpful. The house is clean, spacious and airy and has all the amenities you need. The pedalo and canoe moored on your 'doorstep' is an absolute treat! We enjoyed using them daily. The jacuzzi was great too. Situated in a safe neighbourhood, the community is very friendly. Great walks and park for the dogs. Really close to shops and to the wonderful and vibrant Muizenberg beach, shops and cafes. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Baie gerieflike gesinshuis met dit wat nodig is om van die stad se geraas af weg te kom. Stil, rustige omgewing met die voëls wat jou wakker maak in die oggend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Floris C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Heerlik! 'n Pragtige woonhuis en omgewing. Baie netjies en al die geriewe wat 'n mens nodig het. Sal regtig hierdie verblyf aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Just spectacular! What a great house, we couldn't have asked for anything more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

Wonderlike huis met goeie geriewe. Baie goeie ligging en fasiliteite was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fossie F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2023

Fantastiese familie destinasie. Heerlike huis geleë op die meer en goeie geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Adelia J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Our stay was great. Had all we needed. It was all well. Happy with time spend there and will return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R3 600
R3 600 R3 060
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 060
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwve1WztidoAXC93zIZngt8yLBsIuMlziNygD9VKwfQHGNLOjHu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 060 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 21 Burgee Bend Marina Da Gama 7947 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.09326 18.47754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang