Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 26 resensies vir Marina Beach House
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Suene A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suene A

Ek het Marina Beach House baie geniet. Alles was lekker.

Die naweek was perfek. Het dit baie geniet.

Francois B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie lekker rustig en mooi ligging.

Ons het heerlik gebly en gerus aangesien dit lekker stil was. Die kinders het die paddle boat baie geniet en ons het die jacuzzi baie goed benut.

Michelle C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

Baie gerieflik en 'n pragtige skoon plek.

Marina Beach House is 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die huis is ook baie gerieflik ingerig met alles wat nodig is. Sal weer daar gaan bly.

Natalie-anne L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie-anne L

Awesome! All round awesome!

What a wonderful and relaxing stay! Staying in a marina is such a unique, peaceful and beautiful experience. The house manager is friendly and helpful. The house is clean, spacious and airy and has all the amenities you need. The pedalo and canoe moored on your 'doorstep' is an absolute treat! We enjoyed using them daily. The jacuzzi was great too. Situated in a safe neighbourhood, the community is very friendly. Great walks and park for the dogs. Really close to shops and to the wonderful and vibrant Muizenberg beach, shops and cafes. Highly recommended!

Morne O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne O

Baie gerieflike gesinshuis met dit wat nodig is om van die stad se geraas af weg te kom.

Stil, rustige omgewing met die voëls wat jou wakker maak in die oggend.

Floris C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris C

Heerlik!

'n Pragtige woonhuis en omgewing. Baie netjies en al die geriewe wat 'n mens nodig het. Sal regtig hierdie verblyf aanbeveel!

Robert D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Just spectacular!

What a great house, we couldn't have asked for anything more!

Johan L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Wonderlike huis met goeie geriewe.

Baie goeie ligging en fasiliteite was uitstekend.

Fossie F - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fossie F

Fantastiese familie destinasie.

Heerlike huis geleë op die meer en goeie geriewe.

Adelia J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adelia J

Our stay was great. Had all we needed.

It was all well. Happy with time spend there and will return again.

Olivia D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia D

It was awesome.

It was very nice and the fact that the kids could go in the water was a bonus.

Gretchen B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gretchen B

This place is a little gem.

Wonderful, relaxing and beautiful house.

Nicoline V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoline V

Absoluut hemels.

Alles van die hele naweek was perfek. Die huis was mooi, modern en skoon met die mees asemrowende uitsig oor die Sandvlei-rivier. Definitief waarde vir geld.

Clinton B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clinton B

Perfect house for beach, relaxing.

This house was perfect - clean, spacious, bright, and in a lovely spot. My kids particularly enjoyed the paddle boat and kayak. The neighbourhood is a series of small houses on canals connected to the ocean - was quiet, felt safe, and was interesting to explore. Within minutes of Muizenberg, De Kalk, etc. Highly recommend.

Camila R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Camila R

Beautiful holiday home.

Very nice holiday house, with a relaxing Jacuzzi and a beautiful view. The house has a well-equipped kitchen.

Noddy S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noddy S

Sekerlik een van die hoogtepunte in ons reisboek.

Vandat jy by die voordeur instap word jy oorweldig deur die uitsig oor die meer met al sy voëllewe. Om nie eers te praat van die uitsig uit die hoofslaapkamer nie. Die eenheid is ’n ondervinding op sy eie, uiters modern en ’n tekort aan niks. Ten spyte van die swak weer, ons het letterlik die Kaap van Storms beleef, het ons ’n wonderlike 4 dae gehad. Die houtstofie het ’n groot bydrae gelewer. Sal Marina Beach House aanbeveel vir enige iemand wat rus vir sy siel soek.

Pc B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pc B

Marina Beach House is 'n plek waarheen ons gou weer sal terugkeer.

Marina Beach House was presies wat ons familie nodige gehad het. Die hele naweek van begin tot einde was perfek en ons sou graag nog 'n paar nagte wou aanbly. Ons maak sommer gou weer 'n draai by Marina Beach House.

Christille B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Christille B

Baie lekker huis, die wind pla net nogal.

Ons het baie lekker gekuier en die Jacuzzi is 'n moet.

Antoinetta B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinetta B

Wonderlike skoene-uitskop plek!

Die uitsig, jacuzzi (jy betaal apart), voëls, omgewing laat jou sommer skatryk voel. Dis n kwaliteit wegbreekplekkie met kunstige dekor. Heerlik gekuier!!

Deon B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon B

Ongelooflike tyd saam met vriende.

Adrian, die huiseienaar, het dadelik in kontak getree om vrae te beantwoord. Ons is vriendelik ontvang deur die huisbestuurder, Bev. Daar was letterlik alles in die huis wat ons benodig het. Hierdie huis sal ek beslis aanbeveel en weer huur.

Tshegofatso M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshegofatso M

The place is exquisite and would recommend it to anyone.

The place is beautiful, neat, peaceful with a great lake view. I will definitely go again. We went for a family vacation with kids and they loved the place. We also enjoyed the paddle boat a lot.

Marike C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike C

Perfekte plek vir 'n ontspannende naweek!

Ons het baie lekker gebly, en sal dit vir almal aanbeveel. Dit is lekker naby, bekostigbaar en goeie waarde vir geld. Die view is beautiful, die huis is netjies en alles is daar wat mens nodig het. Sal definitief weer gaan. Al negatiewe kommentaar wat ek het, is dat die Jacuzzi nie skoongemaak was toe ons daar aankom nie. In vervolg kan chloor of iets dalk gelos word vir gaste om deur die loop van die naweek in te gooi. Ons was 'n groep van 12, en Jacuzzi het vinnig vuil geword. Verder was alles awesome en ons het die naweek daar baie geniet.

Andre V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Home away from home.

Marina Beach House is volledig toegerus met als wat mens nodig het om heerlik te braai en ontspan. Die kinders het die trapbootjie baie geniet!

Anton K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton K

Baie nice!

Dit was so nice om oor die water uit te kyk vir die hele week. Baie rustig en baie aangenaam!

Audrey D - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey D

We had a great stay. Everything was just perfect. Highly recommended.

Everything was perfect for our stay. We could book in earlier and were welcomed very friendly. Most beautiful sunsets on the water. I highly recommend a holiday there.

Marina Beach House se terugvoer

Thanks, glad you had a great time.

Marina Beach House
Janice R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice R

Absolutely amazing!

The place was beautiful and the service from the manager and owner was great.

Vanaf R3 600
R3 600 R3 060
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 060
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwve1WztidoAXC93zIZngt8yLBsIuMlziNygD9VKwfQHGNLOjHu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 060 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 21 Burgee Bend Marina Da Gama 7947 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.09326 18.47754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang