Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Beach House

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 31 Jul 2024 tot 6 Des 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 600 R3 060 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Marina Beach House is 'n privaat selfsorgvakansiehuis teen die water in Marina Da Gama. Natuurlike hout, afgewitte meubels en 'n groot oopplan-kuierarea maak die huis ideaal. Marina Beach House is op 'n eiland met 'n sekuriteitstoegangspunt en is baie veilig.

Dié huis het slaapplek vir 8 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die huis is lekker gesellig, stylvol en het pragtige afwerkings.

Die eerste slaapkamer is op die boonste verdieping en het 'n koningingrootte-bed met 'n stapelbed in die aangrensende kleedkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, Victoriaanse bad, toilet en 'n wasbak. Die kamer lei na 'n klein balkon met 'n pragtige uitsig. Die tweede slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelbed met 'n deur na die stoep. Die derde slaapkamer, ook onder, het 'n koningingrootte-bed. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n instapstort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus en het 'n yskas met 'n ysmasjien, skottelgoedwasser, groot oond en 'n mikrogolfoond. Die eetarea het 'n tafel met sitplek vir 8 en 4 ekstra stoele word voorsien. Die kombuis en eetarea is oop na 'n beskutte binnehof met 'n piekniekbank en Weber-braaigeriewe. Die sitkamer het 2 slaapbanke met 'n enkelbed, 'n Apple-TV met DStv via hoëspoed internet, en lei na die beskutte glasbraai-area. Daar is 'n Jacuzzi en lei na 'n pragtige dek op die water met buite-meubels.

Vir diegene wat graag op die water wil uitstap, word 'n trapboot voorsien, perfek vir 'n veilige ontspannende vaart met 'n glas wyn. Vir die meer avontuurlustiges is 'n kano-roei beskikbaar. Daar is parkeerplek vir 2 motors in die oprit. Parkeerplek is veilig. Die hele huis is op 'n eiland met 24 uur-sekuriteit by die enigste toegangspunt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Suene A
5.0
Ek het Marina Beach House baie geniet. Alles was lekker. Die naweek was perfek. Het dit baie geniet.
Aug 2024
Francois B
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker rustig en mooi ligging. Ons het heerlik gebly en gerus aangesien dit lekker stil was. Die kinders het die paddle boat baie geniet en ons h...
Sien meer
Jun 2024
Michelle C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en 'n pragtige skoon plek. Marina Beach House is 'n pragtige plek. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Die huis is ook baie gerieflik...
Sien meer
Mrt 2024
Natalie-anne L
Gesin met tieners
5.0
Awesome! All round awesome! What a wonderful and relaxing stay! Staying in a marina is such a unique, peaceful and beautiful experience...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Morne O
Gesin met tieners
5.0
Baie gerieflike gesinshuis met dit wat nodig is om van die stad se geraas af weg te kom. Stil, rustige omgewing met die voëls wat jou wakker maak in d...
Sien meer
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adrian Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 600
R3 600 R3 060
per nag, vir 6 mense
Vanaf R3 600
R3 600 R3 060
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Burgee Bend 21, Marina Da Gama, Kaapstad, 7947, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwve1WztidoAXC93zIZngt8yLBsIuMlziNygD9VKwfQHGNLOjHu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 600 nouVanaf R3 060 per nag, vir 6 mense 26 5 1 5 21 Burgee Bend Marina Da Gama 7947 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.09326 18.47754

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang