Ruhe Marina Glen
Kry 10% af op alle besprekings wat 4 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsstraat 17, Marina-strand, Marina Glen, 4281, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R565R509 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ruhe Marrina Glen in Marina Glen Resort bied selfsorgverblyf in die klein vakansiedorp Marina Beach, net 10 km vanaf Margate. Die oord is net 1,2 km van Marina Beach af.
Die villa beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n dubbelbed. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, breekware en eetgerei toegerus. Die sitkamer het 'n slaapbank en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, maar gaste moet hulle eie dekodeerder en -slimkaart saambring. Veilige parkeerplek en nagsekuriteit is beskikbaar.
Die oord het braaigeriewe en 'n swembad. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Kantoorgeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Dawid Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marsstraat 17, Marina-strand, Marina Glen, 4281, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Ruhe Marina Glen het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Marina Beach Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marsstraat 17, Marina-strand, Marina Glen, 4281, KwaZulu-Natal