Marina Martinique 1152
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Rosco D - Aug 2024
Algehele gradering
Was an amazing place to make some memories with family.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks, Rosco, you are welcome any time again.
Ismail R - Apr 2024
Algehele gradering
We had a good time in a beautiful environment.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks, Ismail. So glad you enjoyed this beautiful piece of paradise. You're welcome anytime again.
Sharnelle P - Mrt 2024
Algehele gradering
Heerlike vakansie.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Sharnelle, julle is enige tyd weer welkom.
Marantha S - Jan 2024
Algehele gradering
Pretvol, luuksaam, opwindend.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Marantha, julle is enige tyd weer welkom.
Dries C - Mrt 2024
Algehele gradering
Verblyf het baie potensiaal. Die huis is regtig baie mooi en het so baie potensiaal om tot sy reg te kom, dit was jammerlik om te sien hoe dit aangebied word. Met bietjie finesse en afronding sal die huis 'n plesier wees om in te ontspan.
Lees meerMarina Martinique 1152 se terugvoer
Ek is baie jammer om te hoor van jul ontevredenheid, sal beslis aandag skenk daaraan aangesien dit die eerste negatiewe resensie is wat ons in 6 jaar ontvang het. Sal definitief hard gesels met die skoonmakers. Ons glo as jul eendag weer hier draai dat alles in orde sal wees.
Robin M - Okt 2023
Algehele gradering
Awesome place.
Mark P - Okt 2023
Algehele gradering
Best vacation.
Shuaib M - Sep 2023
Algehele gradering
Extremely pleasant and homely.
Lynn-maré V - Sep 2023
Algehele gradering
Wens ons kon langer bly.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Lynn-Maré, jul is enige tyd weer welkom. So bly julle het dit geniet
Candice R - Jul 2023
Algehele gradering
Beautiful views and great hospitality!
Lees meerMarina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks so much for the kind words Candice, you're welcome back any time again, glad you enjoyed your stay
Jamie J - Jul 2023
Algehele gradering
Stunning views and great times. Truly value for money!
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks Jamie, so glad you enjoyed your stay. You're welcome anytime again
Cornel S - Jul 2023
Algehele gradering
Die huis is baie gerieflik en bied alles wat nodig is. Baie volledige inligting vanaf die eienaar voor ons aankoms ontvang.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Cornel, ek is baie bly julle was tevrede, enige tyd weer welkom.
Marietjie N - Jul 2023
Algehele gradering
Perfekte plek! Alles was tops.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie, Marietjie. Julle is enige tyd weer welkom.
Kris R - Nov 2023
Algehele gradering
Was baie spesiaal gewees en almal het dit geniet.
Natasha L - Sep 2022
Algehele gradering
Goed toegeruste woning, modern en netjies.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Natasja, sien uit om julle weer te verwelkom.
Neil K - Apr 2022
Algehele gradering
Very peaceful and enjoyed the whole weekend.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Neil, eks bly jul het dit geniet, Groete
Hubert L - Mrt 2022
Algehele gradering
Excellent stay and well recommended. Peter was very attentive and an excellent host.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Hi Hubert, thank you for the review. I appreciate it.
Regards, Peter.
Schalk V - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker verby.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Schalk, bly jul dit geniet.
Carlos R - Okt 2021
Algehele gradering
Absolute waarde vir geld en lekker kuierhuis vir enige seisoen van die jaar.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Carlos, eks so bly jul het dit geniet.
Alke P - Aug 2021
Algehele gradering
Incredible
Marina Martinique 1152 se terugvoer
So glad you enjoyed it, thanks for your review.
Regards
Peter
Naomie J - Apr 2021
Algehele gradering
Marina Martinique 1152 is 'n pragtige plek, nog mooier as op die foto's en ons gesin het heerlik ontspan. Die omgewing is lekker stil en veilig.
Lees meerMarina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Naomi, so bly jul het dit geniet, julle is enige tyd weer welkom
Milena P - Jan 2021
Algehele gradering
Very nice!
Danie C - Okt 2020
Algehele gradering
Luilekker water wegbreek.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Danie, bly jul dit geniet, julle's enigetyd weer welkom.
Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Amazing. Wonderful!
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Johan, sien uit om jul weer te verwelkom
Marthie T - Sep 2020
Algehele gradering
Perfekte ligging en naby die see en restaurante.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Hennie, hoop om jul weer te verwelkom in die toekoms
Leonie S - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantastiese, weelderige wegbreeknaweek.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Leoni, ek waardeer jou resensie. Ek is bly jul het dit geniet.
Nadia S - Feb 2020
Algehele gradering
Very nice place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie lekker plek.
Baie lekker huis en die marina is baie nice en rustig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Faren S - Des 2019
Algehele gradering
Stunning location with the best accommodation.
Kaileen J - Sep 2019
Algehele gradering
Best weekend.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks Kaileen, glad you enjoyed it, look forward to welcoming you again.
Regards
Natasja P - Aug 2019
Algehele gradering
Was pragtig en baie lekker.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Natasja, bly jul dit geniet.
Shanene B - Aug 2019
Algehele gradering
We had a pleasant stay, everything very neat and clean.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons het aangenaam gebly, alles netjies en skoon.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks Shanene, glad you enjoyed the stay
Jaco J - Mei 2019
Algehele gradering
Wonderlike wegbreek-vakansie!
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Jaco, waardeur die terugvoer, sien uit om julle weer te verwelkom
Sandy J - Mei 2019
Algehele gradering
Absolute hemel op aarde.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Sandy, groot plesier.
Tiena K - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende plek!
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Tiena. Dis 'n groot plesier.
Sophia L - Mrt 2019
Algehele gradering
Stylvolle juweel in Marina Martinique.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Sophia, ons waardeer die terugvoer.
Wessel L - Feb 2019
Algehele gradering
An amazingly beautiful new home that lends itself for a family get together.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
'n Ongelooflike mooi nuwe tuiste wat geskik is vir 'n familie-kuier.
'n Ongelooflike mooi nuwe tuiste wat ongerep is en pragtig versier is. Dit het alles wat nodig is terwyl mens met vakansie is! 'n Wonderlike huis vir gesinne of paartjies wat wil kuier en herinneringe maak.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ek waardeer dit. Ek's so bly jul het die verblyf geniet
Ingrid W - Feb 2019
Algehele gradering
Best value for money!
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Thanks so much, Ingrid, I appreciate it.
Eloise B - Jan 2019
Algehele gradering
Modern, spacious house in a great location.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Hi Eloise,
Thanks so much for your good review, appreciate.
Regards,
Peter
Monia V - Aug 2019
Algehele gradering
Dit het al my verwagtinge oortref.
Marina Martinique 1152 se terugvoer
Baie dankie Monia, bly jul het dit geniet
Rosette J - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf en omgewing.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Antillesrylaan 1152, Marina Martinique 1152, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang