Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique 1152

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Rosco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Was an amazing place to make some memories with family. Was amazing from start to finish.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Thanks, Rosco, you are welcome any time again.

Ismail R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a good time in a beautiful environment. Fantastic. Peaceful. Relaxing. Enjoyable and safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Thanks, Ismail. So glad you enjoyed this beautiful piece of paradise. You're welcome anytime again.

Sharnelle P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Heerlike vakansie. Pragtige, veilige vakansieverblyf. Ons het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie Sharnelle, julle is enige tyd weer welkom.

Marantha S
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Pretvol, luuksaam, opwindend. Dit is 'n lekker plek om weg te breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie Marantha, julle is enige tyd weer welkom.

Dries C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Verblyf het baie potensiaal. Die huis is regtig baie mooi en het so baie potensiaal om tot sy reg te kom, dit was jammerlik om te sien hoe dit aangebied word. Met bietjie finesse en afronding sal die huis 'n plesier wees om in te ontspan. Die huis moet vir 'n slag behoorlik skoongemaak word. Die beddegoed is van substandard en nie skoon nie. Ek stel voor gebruik wit linne - dit sal 'n baie groot verandering mee bring. Ons moes ons eie Sunlight Liquid gaan koop. Die wat deur die gasheer verskaf word is so verdun met water dat dit onbruikbaar is. Bring beslis jou eie kussings – onbruikbare kussings word verskaf, ons moes maar ons eie gaan koop. Koop jou eie ys - die ysmasjien wat verskaf word is onhigienies en onbruikbaar vuil. Moenie beplan om op die vertrek oggend enige iets op TV te kyk nie – na middernag vorige aand, skakel die gasheer die subskripsie af. Daar was deur die weeks dae – heeltyd 'n gekap en gebou aan die twee huise aangrensend van die een en dit was steurend om vakansie wegbreek te geniet met die heeltyd gewerkskaf, kappery en harde gesels en skree van die werkers nie. Die huis kan regtig met bitter min moeite 'n baie goeie aanbieding wees.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Peter
Marina Martinique 1152
Ek is baie jammer om te hoor van jul ontevredenheid, sal beslis aandag skenk daaraan aangesien dit die eerste negatiewe resensie is wat ons in 6 jaar ontvang het. Sal definitief hard gesels met die skoonmakers. Ons glo as jul eendag weer hier draai dat alles in orde sal wees.

Robin M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome place. We had a very enjoyable stay. It's such a great place, and Peter was a great host. We were just a bit disappointed to see that the firepit shown in the pictures was no longer there. However, it's still a really nice place overall, and we still had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Best vacation. Perfect location with a very clean and neat house! The extras included board games, table tennis, and a fingerboard for the rainy days. The canoes were amazing too! Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shuaib M
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Extremely pleasant and homely. Great accommodation for a holiday. Pity the weather did not play its part; otherwise, the stay would have been even more enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynn-maré V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Wens ons kon langer bly. Ons het 'n heerlike verblyf gehad in die baie mooi huis met baie lekker geriewe. Die ligging was puik en ons dink dit kan 'n heerlike plek wees om te rus. Ons verblyf was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Baie dankie Lynn-Maré, jul is enige tyd weer welkom. So bly julle het dit geniet

Candice R
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Beautiful views and great hospitality! We had the most wonderful time. Mr Moore was a fantastic host and went out of his way to update us on the weather, load shedding etc. (Not that the load shedding bothered us at all as there was an inverter!). The house is spacious yet super cosy, it has everything we needed. It was lovely not having to cart along hairdryers, bottle openers, towels etc. The house was well kit out. We cannot wait to return. We had the best time and will cherish the memories made. We cannot thank you enough.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Peter
Marina Martinique 1152
Thanks so much for the kind words Candice, you're welcome back any time again, glad you enjoyed your stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Peter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 740
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R2 740
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Antillesrylaan 1152, Marina Martinique 1152, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee6e1befca3973fa8cd32c3951292c8d50e692d92a66aed53124da31c2b3c5cce90f9a2a109e598a8383a9a7ab0b3599a551?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 740 per nag, vir 8 mense 40 5 1 5 1152 Antilles Drive Marina Martinique 1152 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.080183088782 24.913125092923

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang