Marina Martinique 1394
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Vanaf R5 190 per nag (plek vir 10)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Marina 1394 is halfpad tussen Tsitsikamme en Gqeberha (Port Elizabeth) geleë.
Ons het slaapplek vir 8 gaste in 4 slaapkamers. Die eenheid het 2 koninggrootte-beddens, 6 enkelbeddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak, toilet, en verhitte handdoekreling. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Daar is 'n eetarea en ’n sitarea met ’n TV met DStv. Linne en handdoeke word voorsien
Gaste het toegang tot 'n privaat swembad en braaigeriewe. Die uitsig oor die kanaal is ononderbroke en mens kan visvang van die dek af.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 20
Resensies 143
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
- Gaste dink Marina Martinique 1394 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marina Martinique Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Island Palm-rylaan, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang