Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Martinique B&B

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 119 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Martie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Het dadelik tuis gevoel, Marietha is gasvry. Ontbyt lekker gesellig. Ons het baie lekker gebly en heerlike ontbyt gehad. Sal vir seker weer daar gaan bly. Hou van die vrae kaartjies op ontbyt tafel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerry En Lina S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Dit was 'n voorreg om in die puik gastehuis te wees. Uitmuntende diens. Ons het 'n heerlike 2 dae by Marine Martinique B & B gehad. Mariethe is 'n voortreflike gasvrou. Sy bied 'n uitstekende ontbyt aan haar gaste. Die netjies versorgde kamers is keurig beplan en het 'n baie mooi uitsig! Ons sal voorwaar weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
So 'n voorreg om mense soos julle te onthaal!

Trish B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Amazing view and great hosts. We were blown away by this gorgeous accommodation with the most incredible view of the Marina Martinique. The hosts were lovely, and we were spoilt with eggs benedict in the morning. I would highly recommend. What you see in the picture is what you get. Very impressed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Thank you for your great review. It was a pleasure to have you here!

Alexander S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

A perfect stay! Spacious room right on the water. Very comfy bed, great bathroom, excellent hosts. Delicious breakfast. All in all a wonderful stay! Thoroughly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Great to accommodate you at our B&B. Thank you very much.

Shokath R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Scenic, friendly, affordable. Excellent setting. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gasvry, uiters netjies, besonderse uitsig op die kanaal. Baie mooi veilige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Puik gasheer en gasvrou. 6-ster gehalte diens en kos gekry. Ja, baie dankie, dit was van 6-ster gehalte gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
So lekker om mense soos julle hier te ontvang. Dit maak wat ons doen lekker.

Esnia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

N Baie goeie aanbeveelde B&B. Baie dankie dit was baie lekker om te kon bly, baie vriendelike diens en selfs 'n bootrit gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Was baie lekker om jou by die gastehuis te ontvang, Esnia.

Linda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Die beste van die bestes, sonder twyfel. Dit was sonder twyfel een van die heel beste oornagopsies waarvan ons nog gebruikgemaak het. Absoluut alles was perfek: die mooi uitsig, die gerief, veilige parkering, heerlike ontbyt en natuurlik die bootrit. Ons komplimenteer graag die gasvrou en gasheer op hulle uitsonderlike goeie smaak in die uitleg en versiering van die gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet Ann L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Leverington. Very nice. Awesome hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marietha
Marina Martinique B&B
Thank you very much for your kind words.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marietha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 119

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tobago-singel 972, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRmYzA1YzQ0LTYwNWQtNDhhYi05NDA1LTExOWU4N2M2NjVjMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag, vir 2 mense 119 5 1 5 972 Tobago Crescent Marina Martinique 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.076259781459 24.913102984428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang