Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina on Paradise

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Cove 45, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Marina on Paradise is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat in die skilderagtige residensiële landgoed Marina Martinique, Jeffreysbaai geleë is en bied 'n uitsig oor die kanaal.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed. Gaste deel 2 badkamers met 'n bad of 'n stort. Gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Verder is die kombuis met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien-tuimeldroër. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die kanaal. Gratis WiFi is beskikbaar.

Marina on Paradise bied maklike toegang tot Jeffreysbaai se geriewe, wat strande, winkelsentrums en eetplekke insluit. Avontuurlustige gaste kan wateraktiwiteite soos bootvaart, kanovaart en visvang by die omliggende kanale geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Randall Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Marina Cove 45, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
  • Gaste dink Marina on Paradise het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Cove 45, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA356c68549740dc5c73b75f4db6fca63c62bbe166d1b82b3117180710474ce48da4e61c60e386b9a3d06af92b635ecacdf0cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 45 Marina Cove Marina Martinique 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.076096732381 24.916187280148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang