Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Point 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Marina Point 16, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marina Point 16 is 'n bekoorlike woonstel in 'n veilige, privaat kompleks in Port Owen. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat stapafstand vanaf winkels en restaurante is. Die woonstel is ook ideaal vir gaste wat wateraktiwiteite soos kanovaart geniet.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer in die solder het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Let asb. dat daar 2 slaapkamers op die tweede verdieping is, en die derde slaapkamer op die solder is.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, stoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en rusbanke. Dit lei na die balkon met sitplek en 'n braai-area met 'n uitsig oor die Bergrivier. Daar is 1 onderdakparkeerplek. Let asb. dat daar geen TV of WiFi is nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Trudy Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Port Owen-rylaan, Marina Point 16, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Point 16 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Owen-rylaan, Marina Point 16, Port Owen, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2c0eb093d0a93e04bd7551f7b308cfaadc4ff652bd3e397b284290c71c951425ce9ad32acb416c86afc91753d5a3d107021?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Port Owen Drive 16 Marina Point 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786302545261 18.148193052273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang