Marina point 25
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Maryke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Mercia K - Jan 2024
Algehele gradering
Location was great. Apartment was nice and clean with a spectacular view.
Marina point 25 se terugvoer
Thanks, Mercia. You're more than welcome.
Shaun D - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf met alles wat jy kan benodig.
Marina point 25 se terugvoer
Baie dankie, Shaun. Ek is baie bly julle het dit geniet.
Marius J - Aug 2023
Algehele gradering
Ons woonstel was absoluut pragtig, wat uitkyk op die lagoon, met 'n pragtige sonsondergang vanuit jou kamers of sitkamer. Die diens was wonderlik, alles en nog meer is daar wat 'n mens sou verwag het, baie netjies en mooi.
Marina point 25 se terugvoer
Baie dankie Marius. Ek is baie bly dat julle dit geniet het. Dankie vir jou mooi resensie. Dit word opreg waardeer.
Denzil L - Aug 2023
Algehele gradering
Place is excellent.
Marina point 25 se terugvoer
Thanks Denzil. I really appreciate that.
Hilda M - Mei 2023
Algehele gradering
Perfect.
Marina point 25 se terugvoer
Thanks Linda.
Doretha C - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, sal beslis weer besoek!
Marina point 25 se terugvoer
Hi Doretha. Jammer dat daar nie n gasstofie was om koffie te maak nie, maar dit is n veiligheids risiko en is nie toelaatbaar in ons kompleks nie. Maar ek glo andersins het julle, jul naweek geniet. Julle is meer as welkom om in die toekoms weer n bespreking te maak. Baie dankie vir julle verblyf en goeie resensie.
Dana C - Jun 2023
Algehele gradering
As a family we enjoyed our breakaway, we spent most of our time exploring the nearby towns.
Lees meerMarina point 25 se terugvoer
Dear Dana,
Hope you are well. My apologies if I sounded irritable and rude when you arrived the evening. It was definitely not my attention to upset you. I will review the location directions to see if we can add anything else, but please note that our tenants usually find Marina Point fairly easy when following the directions provided by me. Thanks for your suggestion about the uncapped wifi data. Unfortunately, we can't provide uncapped just yet, because Marina Point don't have fibre installed, which means uncapped via LTE and anything else is very expensive. We do however provide each tenant with 80Gigs of data and a full DStv package and we do state on our listing and notes that the wifi data is limited. Again my apologies that our first interactions were so upsetting and I hope that you at least had a good stay the rest of the weekend.
Kind regards,
Maryke.
Aneska G - Aug 2022
Algehele gradering
Waarde vir geld, pragtige ligging, eienaar altyd beskikbaar vir enige navrae.
Marina point 25 se terugvoer
Baie dankie Aneska. Eks bly julle het dit geniet. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Groete
Maryke
Debbie G - Apr 2022
Algehele gradering
Amazing.
Marina point 25 se terugvoer
Thanks Debbie. I really appreciate that. So glad that your stay was amazing.
Weane F - Mrt 2022
Algehele gradering
Amazing.
Marina point 25 se terugvoer
Thank you Weane. It is much appreciated.
Marietjie S - Des 2022
Algehele gradering
Rustig, goed ingerig, veilig.
Lees meerMarina point 25 se terugvoer
Baie dankie Marietjie. Julle is meer as welkom. Groete, Maryke.
Wynne D - Okt 2021
Algehele gradering
An absolutely beautiful stay.
Marina point 25 se terugvoer
Thank you Wynne. You more than welcome.
Jessica S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was verskriklik lekker.
Marina point 25 se terugvoer
Baie dankie.
Christo B - Sep 2021
Algehele gradering
Uitstekende verblyf.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Christo. Dankie. Vir die tweede voertuig kan jy die enkel garage nr 25 gebruik.
Julle is meer as welkom.
Vriendelike groete
Rob en Maryke
Bennie V - Aug 2021
Algehele gradering
Baie lekker ontspan langs die water met baie mooi sonsondergange.
Marina point 25 se terugvoer
Baie dankie Bennie. Julle is meer as welkom.
Vriendelike groete
Maryke en Robert Norman.
Lionel S - Sep 2021
Algehele gradering
Fantasties, sal weer gaan as geleentheid daar is.
Marina point 25 se terugvoer
Baie dankie Lionel.
Julle is meer as welkom.
Groete Maryke & Robert Norman.
Donovan F - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker rustig.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Donovan. Eks bly julle het dit geniet. Julle is meer as welkom vir n volgende keer.
Groetnis
Maryke en Robert Norman
Charlene V - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie lekker by Port Owen Marina. Ons het uitgekyk oor die Jetty wat 'n baie mooi uitsig bied. Sal definitief weer wil gaan. Nie vir mense met klein kinders nie, wel tieners wat dit baie sal geniet.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Charlene,
Ek is bly julle het dit geniet. Jy is meer as welkom.
Norman W - Aug 2020
Algehele gradering
Good value for money, well situated and very well equipped unit.
Lees meerMarina point 25 se terugvoer
Hi Norman
Thanks for the good review. You will always be welcome.
Warm regards
Maryke & Robert Norman.
Renee F - Jun 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasies!
Lohan B - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtige ligging.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Lohan en family, baie dankie julle is 5 ster resensie. Hoop om jou weer te sien.
Gary en Treasure
Elmarie S - Jan 2019
Algehele gradering
'n Wonderlike tyd gehad saam met ons kinders.
Marina point 25 se terugvoer
More Elmarie, ons is bly julle het julle self geniet het julle is baie welkom. As ek die weer kan bestel sou ek. Baie dankie
Gary en Treasure
Elmarien J - Des 2019
Algehele gradering
Skoon, netjies, pragtige plekkie.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Elmarien
Baie dankie.
Jammer oor die parkering. Elke eenheid het net een parkering, maar daar is wel drie parkeerplekke net buite die hek van die kompleks vir gaste.
Groete
Robert en Maryke Norman.
Shuann D - Mei 2019
Algehele gradering
Weereens 'n baie lekker naweek.
Lees meerMarina point 25 se terugvoer
Hi Shuann,
Baie dankie vir jou ondersteuning elke bad Kames het drommetjie en daarna is een buite die deur. Stor text is mens se gevoel
Dankie vir die in lighting or skottelgoed sale kyk daarna Jy en jou families sale altyd welkom wees.
Dankie,
Gary en Treasure
Roelof M - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekend, briljant.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Roelof,
Ons is by jy het jou tyd geniet en baie dankie dat julle die hu is so skoon gehou het julle is enige tyd welcome geluk vr die nuwe jaar.
Gary and Treasure
Marianka B - Jul 2018
Algehele gradering
Beste tyd - waarde vir geld!
Marina point 25 se terugvoer
Hi Marianka
Baie dankie ek is bly dat julle jul so geniet. Baie dankie jy ons plek so mooi opgepas, sien jou weer.
Gary and Treasure
Desmarie M - Mei 2018
Algehele gradering
Absolutely brilliant!
Lees meerMarina point 25 se terugvoer
Dear Desmarie,
Thank you, we are glad you and your family enjoyed yourselves. You will always be welcome.
Good luck for the future.
Regards,
Gary and Treasure
Cornelia L - Feb 2018
Algehele gradering
Marina Point 25 is a smart, unique, superb unit with all necessities and much more.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Cornelia,
Thank you we are really glad you enjoyed yourself you are most welcome to be with us again.
Gary and Treasure
Stefan L - Des 2017
Algehele gradering
Ongekende rustigheid!
Elize T - Sep 2017
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Elize and Malcolm
I am thoroughly happy to hear you enjoyed yourself with friends and family.You and your family will always be welcome.Thanks
once again
Gary and Treasure
Teresa F - Aug 2017
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Marina point 25 se terugvoer
Hi Teresa
I am a very glad the weather turned out superb for you birthday. Hope to see you and your family again. You are most welcome.
Thanks
Gary and Treasure
Stefan W - Aug 2017
Algehele gradering
Baie luuks en op die water by Port Owen!
Marina point 25 se terugvoer
It was a pleasure having you and and your family. You are most welcome back. Thank you for your support.
Gary and Treasure.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marina Point 25, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang