Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina point 25

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point 25, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marina point 25 is 'n eksklusiewe waterfront-eiendom met sy eie jetty in die marina van Port Owen, sowat 145 km vanaf Kaapstad en net 'n paar minute van die vissersdorpie Laaiplek af.

Dié 4-slaapkamer-eenheid het slaapplek vir 8 mense en beskik oor 2 en 'n halwe badkamers. Daar is 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het, terwyl die ander 2 slaapkamers elk 2 enkelbeddens het. Daar is beide stort- en badgeriewe beskikbaar.

Die vakansiehuis beskik ook oor 'n kombuis, sitkamer en eetarea. Die kombuis is goed toegerus en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 8 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale asook Showmax het. Beperkte Wi-Fi is ook beskikbaar. Tydens beurtkrag dryf 'n omskakelaar die TV en dekodeerder aan, daar is ook 'n UPS vir die Wi-Fi en beurtkrag gloeilampe in meeste van die gebiede. Die leefarea maak oop op 'n houtdekstoep en -pier, met 'n omheinde braai-area.

Daar is een onderdakparkeerplek. Ook gasteparkeerplek buite die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Kenneth P
Gesin met klein kinders
5.0
Dit het gevoel asof ek in my eie vakansiehuis was. Ongelooflik mooi plek. Ons het baie baie lekker gebly.
Okt 2024
Mercia K
Gesin met tieners
5.0
Location was great. Apartment was nice and clean with a spectacular view. We thoroughly enjoyed our stay. We will definitely be back. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024
Shaun D
Saam met vriende
5.0
Lieflike verblyf met alles wat jy kan benodig. Ons het baie lekker gebly, die akkommodasie is perfek uitgerus met alles wat jy kan nodig hê. Die plekk...
Sien meer
Des 2023
Marius J
Gesin met tieners
5.0
Ons woonstel was absoluut pragtig, wat uitkyk op die lagoon, met 'n pragtige sonsondergang vanuit jou kamers of sitkamer. Die diens was wonderlik, ...
Sien meer
Aug 2023
Denzil L
Besigheidsreis
5.0
Place is excellent. The place is excellent to stay at.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maryke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Marina Point 25, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina point 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point 25, Port Owen, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgyYmU1NDM4LWFjNzUtNDEyMi04ZDc3LTgwMTBjZGQ4Y2I3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 33 5 1 5 25 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786592173726 18.148529488886

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang