Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Sands 22

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
3.6
Veiligheid
4.8
Warwick J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Great accommodation for any family, enjoyed every bit of it. Just due to winter, we could not enjoyed the canal. The all-round service of the accommodation was really satisfying. We had a few issues with the wifi and DStv, but nothing major.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Nov 2020

Just what was needed. Quite, clean and convenient. The process of booking in and exiting were well managed and easy. Top notch - will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jermaine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2020

Lekker gebly met my gesin. Daar was bietjie min speel parkie of plekkies in Jeffreysbaai om my kinders besig te hou, maar hulle het darem die strand geniet toe die weer dit toelaat. Sal definitief die plek aanraai vir vriende en familie. Lekker gelee plekkie

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Franchelle P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jul 2013

Dit was 'n baie mooi plek. Ons was nogal ongelukkig oor die water. Net een mens kon bad, dan was die water koud. Ons het ook gesukkel met die water omdat die mense langsaan se geyser foutief was en die loodgieters die hele blok se stopkraan toegedraai het! Ons kon die dag nie bad nie! Ons sou ook graag vooraf wou weet dat 22 op die 2de verdieping was - ons het 'n baie besige seuntjie saam gehad en hy wou heeltyd net uit. Die trappe was 'n probleem. Verder was die plek baie netjies en vreeslik mooi binne. En die uitsig was pragtig! Dit was lekker!

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Zandile Z
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Nov 2012

Great We really enjoyed ourselves.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Hannes Geverifieer

Eiendomme 20

Resensies 134

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R1 620
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 620
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Island Palm-rylaan, Marina Martinique, Jeffreysbaai, 6331, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA436bae0c469cdec40b5197fd4e39eff1011ea14f539430f999e836c76039ac87f85dd3d5ccf494ccfbbfa1c6ab2d57b0b62c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Island Palm Drive Marina Martinique 6331 Oos-Kaap 021 201 8901 12:00-00:00 10:00 -34.077783333333 24.919261111111

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang