Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Village 816

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Adiel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Most enjoyable. Brilliant comfort with all the modern finishes. Definitely a pleasant stay with ample safe space for kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
Marina Village 816
Adiel, Thank you for the nice review. So glad you enjoyed your stay at Marina Village 816. Hope to see you back again soon. Have a great day, Nita & Mandie

Joan M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2024

Beautiful views of the marina. Great location! The fact that the apartment is serviced daily is a huge plus. Just needs more electrical plugs in the kitchen/living area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nita
Marina Village 816
Joan, Thank you for the feedback. Hope to see you back in December. Kind regards, Nita

Nadine A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Jan 2022

Baie mooi. Al die fasiliteite binne en buite was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Theresa B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Mooi ingerig Sal graag badsepies in die badkamers wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2021

Baie lekker en rustig. Goeie ligging en veilig. Alles wat mens nodig het is daar. TV se opvangs was net nie baie goed nie en die TV in die kamer het glad nie opgevang nie. Nie seker of dit die woonstel of ligging se skuld is nie. Alles anders was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Stef O
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2021

Fantastiese ligging en baie mooi verblyf. Baie lekker gebly, die huis is baie goed geleë, en baie netjies, lekker naby aan alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Riaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Apr 2021

Lekker. Voel of hulle bietjie suinig is met 1 toiletrol per badkamer vir 2 dae geen sepies in badkamer ens. Die DStv is basies en geen WiFi vir die prys is nie aanvaarbaar nie. Die R600 vir skoonmaak van so klein plek ook te veel wat nie duidelik gestipuleer is nie en om vir jou te sê as dit nie so gelaat word as wat jy dit gekry is nie is belaglik as jy R600 betaal vir skoonmaak verder heel lekker.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Nita
Marina Village 816
Riaan dankie vir jou terugvoering. die eenhede word verkoop as n selfsorg eenheid. Al die eenhede op die oord koop hulle eie wifi en al die tv's het die basiese hotel pakette. Die skoonmaakfooi sluit die skoonmaak van die eenheid in sowel as die linne wat na die wassery gaan. Die dienste is alttwee uitgekontrakteer . Bly jy het dit darem geniet ook. Vriendelike groete Nita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R4 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 816, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0832107facb29f1da6c1dbb2a78230082a582fe0b67f5956fc4df2c726b879af5da3176403a6842547ed94554af18499200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Marina Village 816 Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045496899313 18.040869227578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang