Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Village 816

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 816, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Marina Village 816 is 'n selfsorg-eenheid aan die waterfront by Club Mykonos in Langebaan. Die woonstel bied ononderbroke uitsigte oor die privaat hawe en see en word op 'n selfsorgbasis verhuur.

Die woonstel beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en die ander met 'n stort. Daar is ook 'n platskerm-TV.

Die sitkamer, eetkamer en kombuis is oopplan. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel en stoele, en 'n sitkamer met 'n platskerm-TV. Die leefarea lei na 'n privaat terras, wat spog met lieflike uitsigte oor die privaat hawe en Saldanhabaai.

Die kompleks beskik oor 'n 15 m buite-swembad, wat slegs toeganklik is vir gaste wat by Marina Village bly. Die kompleks is naby restaurante, die strand, Mykonos Casino en ander besienswaardighede in en om Langebaan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Marina Village 816
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Marina Village 816, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marina Village 816 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R4 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 816, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb0832107facb29f1da6c1dbb2a78230082a582fe0b67f5956fc4df2c726b879af5da3176403a6842547ed94554af18499200?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 600 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Marina Village 816 Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.045496899313 18.040869227578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang