Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marina Village Penthouse

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 825, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marina Village Penthouse is in Club Mykonos geleë en bied 'n prentjiemooi omgewing vir ontspanning. Hierdie akkommodasie bied gaste 'n ontsnapping na elegansie aan die kus met toegang tot 'n gedeelde swembad.

Hierdie dakwoonstel het 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die moderne oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye langs die vrystaande kaggel kan geniet. Hierdie area strek verder na die leefarea wat oorstroom is met natuurlike lig en gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV.

Die skuifdeure maak oop op die privaat balkon met buitemeubels en gasbraaigeriewe. Dit is die perfekte plek vir vermaak aangesien gaste die lieflike uitsigte wat na die weste van die Club Mykonos Marina kan geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Ondervloerse verhitting

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Marina Village 825, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R6 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Village 825, Club Mykonos, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc42be1be7104abb726fade8f2759f718db6d6f48b19c24a720868e274a69d0dcf116a612e44d02be0ced5a06f22ea0795ad7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 900 per nag (plek vir 6) Marina Village 825 Club Mykonos 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.045449067288 18.040892081299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang