Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine 115

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Marina L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Ontspanne en voedsel vir die siel! Dit was 'n heerlike verblyf in 'n baie netjiese en goed ingerigte plek; sal beslis weer van die geleentheid wil gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Blissful. We had a most enjoyable stay. The house is lovely with fantastic views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Perfect! As good as when I stayed in the main house a few months ago. Amazing how well it all works together. Two bathrooms in a smaller place - very impressive. And the view is to die for!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie mooi plek. Baie lekker. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Puik verblyf plek, met lieflike uitsig. Super perfekte uitsig, die plek is netjies en sentraal geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Heerlike rus vir die siel. Ons het al 'n paar naweke daar gebly. Al twee plekke by Marine 115. Netjies, goed ingerig en die mooiste see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Heerlike see-uitsig verblyf! Pragtige see-uitsigte. Ideaal vir 2 gesinne met 2 aparte huise. Pragtig, netjies met alles wat jy nodig het. Uitstekende besprekings en kommunikasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Combrinck L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike verblyf reg langs die see! Ons het die paar dae wat ons hier gebly het baie geniet. Die uitsig vanaf jou kamer en TV-kamer is besonders, en jy kan binne 2 minute op die strand wees. Die eenheid is baie goed toegerus, skoon en netjies, en gemaklik in alle opsigte. Lekker rusbanke, groot TV, 2 badkamers. Regtig niks om oor te kla nie. Ook lekker sentraal in die middel van Struisbaai en Agulhas. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Murray S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lieflike huis op die see. Ons het heerlik gebly in hierdie pragtige, moderne plek. Die kombuis is baie goed toegerus en die leefareas baie gemaklik. Die uitsig is asemrowend. Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark W
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

9 long, beautiful days. Barring Eskom and gale-force winds, we were very happy. Superb! Unbeatable value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 91

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 115, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe54a8bc499f03928879207e69d0f6f560e1bd43ef49211e2152bff4a343b180b0fd672efc285cc46c2a2e488c5317e1d835b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 115 Marine Road Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.812855 20.039397

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang