Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Glen 15

Selfsorg
Winteraanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 26 Jul 2024 tot 18 Sep 2024.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg 847, Eenheid 15 Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marine Glen 15 is 'n selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate, KwaZulu-Natal. Hierdie woonstel is ideaal vir vriende en familie wat sentraal geleë wil wees terwyl hulle steeds op hul vakansie kan ontspan.

Dié grondverdieping-eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, wasbak en toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Die kamer lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe, asook parkeerplek op die perseel. Hierdie verblyf bied maklike toegang tot die strand via 'n paadjie onderdeur die pad en dit is naby ander plaaslike geriewe soos die strand, winkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tegwan-weg 847, Eenheid 15 Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg 847, Eenheid 15 Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a1ab723ab0c3340d5f0a558cada0840a419c8d766ed726818947447ef64a8b1c5ebabf62114365611c03997c76f63426092?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag (plek vir 6) 847 Tegwan Road Unit 15 Marine Glen 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887832833491 30.346712947885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang