Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Glen 6

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Marine Glen 6
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Debbie S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie S

Ons het regtig baie lekker gekuier. Naby alles en is dit veilig vir die kleinkinders om buite rond te loop en die tuin is pragtig en rustig.

Het met aankoms frustrasie gehad met die optel van die sleutel by die BP Garage. Sleutel was eers net voor 16h00 vir ons gegee na baie oproepe. Met twee kleintjies het ons van 14h00 in die hitte gesit en wag. Daar was genoem dat die tyd van 14h00 vir sleutel verkeerd is en die eenheid sal eers 15h00 reg wees - was nie reg nie en was die rede gewees dat die vorige gaste eers laat uitgecheck het daarom moes ons wag. Toe ons uiteindelik die sleutel kry was die vloere taai en moes ek skoonmaakgoed gaan koop om die vloer te mop. Behalwe dat ons nie goed ontvang was nie het ons lekker gebly en is die eenheid self baie mooi.

Marine Glen 6 se terugvoer

Hi Debbie, we thank you for staying with us and for your valued feedback.
I am so sorry that you were inconvenienced on the day of your check in, it was a terrible day for us, as we had over 20 departure and arrivals on the same day and the previous guest also decided to check out an hour later than he was supposed to, so it was really difficult to finish the clean in time. We have implemented a system, where late check outs and same day check ins, will be allocated 2 cleaners going forward, so as not to inconvenience the guest. The check in time is 3pm, so I have checked that all correspondence states such, so as not to cause any confusion with future guests.
Regarding the sticky floors, we use an environmentally friendly disinfectant, and I think the cleaner probably used too much, causing the stickiness, so sorry about that. Glad to hear you enjoyed your stay. Hope you see you again. Regards, Mandy.

Marine Glen 6
Tevin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tevin B

Spectacular.

Well worth the money.

Nomusa K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomusa K

Excellent.

Speechless cleanliness.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c763caccb42a49b9211b48a2c1ceb697ab6fa072ae69bb3a2d97579300c04130efa74c74a1a178332195afe18231cb88cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Tegwan Road Marine Glen 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887739190276 30.346860207935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang