Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Glen 6

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Marine Glen 6 is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Ramsgate Village, KwaZulu-Natal. Die woonstel bied ideale verblyf aan gesinne, paartjies en oornaggaste en die kompleks is naby 'n aantal winkels en restaurante.

Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers, en bied verblyf aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n TV met sekere DStv-kanale. Onbeperkte WiFi is ook beskikbaar.

Daar is 'n omheinde, gemeenskaplike swembad en braai-area in die kompleks, asook 'n aangewysde parkeerplek vir die eenheid.

Ramsgaste se strand is slegs 200 m vanaf Marine Glen 6 en het al die geriewe vir 'n ontspannende seevakansie. Besienswaardighede en aktiwiteite in Ramsgate sluit The Waffle House, Gaze Gallery, Margate Country Club, visvang, stap en fietsry in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 93

Resensies 404

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Tegwan-weg, Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Marine Glen 6 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Tegwan-weg, Marine Glen, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c763caccb42a49b9211b48a2c1ceb697ab6fa072ae69bb3a2d97579300c04130efa74c74a1a178332195afe18231cb88cc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Tegwan Road Marine Glen 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.887739190276 30.346860207935

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang