Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Paradise Guest House

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.3
Amy A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Apr 2023

Hell 1. We were on the ground floor surrounded by vegetation with a one-meter gap where the sea was visible. 2. The DStv was not working on arrival. the technician was allowed access to the room without us being present. Entry was given through the painted sliding door that led to the garage. 3. No Wi-Fi signal is available in the room. Had to go out and stand in the street. We spent mornings in coffee shops where there was signal and we could work. This was despite being confirmed by the owner on 4 January when I booked the room. 4. On arrival it seems the room had been recently fumigated. Strong odour and lots of worms crawling around. This improved over the time, we stuck it out. 5. On the second last night we were there one of the residents in the room directly above us was bouncing a billiard ball on the concrete floor making it impossible to sleep. 6. Two young guys fixing a car in the garage located just the other side of the painted sliding door that led from our unit's kitchen. When they closed up for the day, there were overpowering petrol (not exhaust) fumes. As a result of the above, mainly the petrol fumes, we found alternative accommodation for our last two nights. On the night of the fumes we attempted to contact the agent (who resides on the premises) at 19h25. This message was read at 04h16 the next morning. The owner confirmed that this agent was available until 21h00. In addition, no provision of any kind was made for loadshedding. No candles, matches, torches, light or any alternatives. Book this place at your own risk.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie rustig en fantastiese see-uitsig. Sal enige tyd weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allen R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Lekker. Ek en my gesin het die vakansie baie geniet. Die kamer het alles gehad wat nodig was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannetta L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Pragtige plek. Pragtig. Maar voel onveilig daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Jomarlé L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

We enjoyed our stay! The location is very private, with a private beach! There was a beautiful sea view as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Luukse verblyf en gasvrou baie behulpsaam en vriendelik. Uitsig oor see en loopafstand van strand. Stylvol en gemaklik. Sal vir seker weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Pragtige oomblikke hier deurgebring met wonderlike uitsig oor see en Baviaanskloofberge Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia S
1 nag
4.0
Apr 2021

Netjies, pragtige see-uitsig Gasvry, netjies, met 'n pragtige see-uitsig, sal dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frans L
1 nag Saam met vriende
1.8
Aug 2021

Geen kontak na ure nie. Gesukkel met warm water en swak waterdruk. Trans Baviaans MTB resies, ons was natgereën en koud en moes sukkel om warm water te probeer kry a.g.v water wat blykbaar van die dak af kom en lank vat. Foto op web lyk beter as eenheid binne met geen see-uitsig van binne nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Danelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Wonderlike Paradysstrand! Ons het heerlik gebly by Winni en Andries! Dit het amper meer gevoel of ons kuiergaste was en ons het lekker gesels. Dit was rustig daar en ons het die hele boonste vloer vir onsself gehad. Die uitsig was besonders met die see net hier voor ons en ons het dit geniet om op die balkon te sit met 'n wyntjie in die hand. Die ontbyt het bestaan uit 'n eiertjie of twee, toast, joghurt, winkel pap en sap. Die kortpad af strand toe oor die duine was nie so maklik nie, maar dit was dan weer lekker om 'n stappie padlangs in te werk waar ons heelwat bokkies gesien het. Ons het baie vriendelike mense teëgekom wat gaan stap het met hul honde of fiets gery het - amper soos 'n vakansie-oord vibe. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Andries Du
Preez

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Jager-straat 11, Paradise Beach, Jeffreysbaai, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbed8d21ae943fce569fe0ce96d920f50b2e6eeaabb14cb4155fe08e6e191daef3d9399e715fe5c4f2e8d8511c0de99886cdb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 8) 32 5 1 5 11 De Jager Street Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.105121802978 24.888832186508

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang