Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marine Point Port Owen 22

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point 22, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Marine Point Port Owen 22 skuil op die oewer van die marina in Port Owen. Die 3 verdieping eenheid is net 'n paar minute van die vissersdorpie Laaiplek af. Toegang tot Marina Point is via 'n afstandbeheerde hek en veilige parkeerplek word voorsien vir 1 voertuig.

Die grondvloer beskik oor 'n oopplan-leefarea en 'n kombuis asook 'n gastetoilet. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, vrieskas-yskas, ysmaker, breekware, eetgerei en mikrogolf, asook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die opwaskamerdeur lei uit na 'n binnehof met 'n wasgoeddraad. Die sitkamer het 2 leunstoele, gemaklike rusbank en 'n TV met volledige DStv-kanale. Die leefarea lei uit op 'n patio met 'n ingeboude braai-area wat dan strek na 'n houtdek met 'n jetty waar 'n boot vasgemeer kan word.

Op die eerste verdieping is daar 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en sy eie privaat ingang na 'n balkon met 'n uitsig oor die marina. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n bad, 'n dubbelwasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed wat ook oor die marina uitkyk. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gedeelde badkamer op hierdie vloer met 'n stort en bad.

Die tweede verdieping is die solderkamer met 2 enkelbeddens en 'n uitsig oor die marina.

Gaste kan bootvaarte op die rivier geniet, voëlkyk, langs die kanale roei, by nabygeleë strande swem, en seiljagvaarte in die area.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Marina Point 22, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Marine Point Port Owen 22 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Point 22, Port Owen, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAY3k3MNAzJLV1te2047QGzdO9sQ6hyKehy4PhhLQbggTjhoP6Nu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 22 Marina Point Port Owen 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.786611584481 18.14833807759

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang