Mariner Guesthouse
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour Heights-keeromstraat 12, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 190R1 971 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Mariner Guesthouse is 'n 4-ster-gegradeerde, omgewings-vriendelike gastehuis wat teen die hange van die berg bokant Simonstad se hawe geleë is. Die diens is vriendelik dog professioneel en hierdie geskiedkundige hawedorpie is 45 km van Kaapstad Internasionale Lughawe af en is in die Tafelberg Nasionale Park geleë.
Dié vierverdiepinghuis bied 'n rits luukse en ruim en suite-kamers wat daagliks skoongemaak word. Elke kamer het 'n panoramiese see-uitsig. Elke kamer het ook 'n yskassie, mikrogolf, elektroniese kluis en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n kaggel in die sitarea en gaste kan ontbyt op die stoep in die vars seelug geniet.
Mariner Guesthouse bied parkeerplek op die perseel, 'n klein biblioteek en 'n gasterekenaar met gratis WiFi. Dit is ideaal vir die sake- en vakansiereisigers wat styl, gemak en vriendelike gasvryheid verlang. Dit is ook naby restaurante en strande.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Liesel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 74
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Harbour Heights-keeromstraat 12, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Mariner Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Harbour Heights-keeromstraat 12, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang