Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maringa Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maroelastraat 40, Rooiberg, 0500, Limpopo
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Maringa Accommodation is in Rooiberg geleë. 'n Klein en geskiedkundige voormalige myndorpie in die hartjie van die Waterberg-streek in Limpopo. Die ligging maak Rooiberg die ideale bestemming vir 'n naweekwegbreek in die bosveld.

Verblyf word in 2 slaapkamers gebied. Albei slaapkamers met lugversorging is toegerus met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die slaapkamers het 'n platskerm-TV, gratis WiFi en 'n yskassie. Daar is 'n stoep verbonde aan die slaapkamers, sodat gaste die lieflike bosveld-aandlug kan geniet. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar

Die dorpie Rooiberg het verskeie restaurante en plaaslike besighede vir gaste om te verken en word omring deur wildplase op die hoofroete na die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Maroelastraat 40, Rooiberg, 0500, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maroelastraat 40, Rooiberg, 0500, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa520a3721ed483365b6ffd29ecf389ea7330dffb610fcc7d1334c692fec9595815b33ae126ab3e3d382136d2ea89343e9a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 40 Maroela Straat Rooiberg 0500 Limpopo 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -24.778980836727 27.731604831234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang