Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mari's Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Flight Straat, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mari's Cottage bied selfsorgkothuise en is in Melmoth in KwaZulu-Natal geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, weg van die stad se gewoel.

Gaste kan kies uit 'n selfsorg-opsie, of maaltye kan op versoek voorberei word. Verblyf by Mari's Cottage bestaan uit 15 eenhede wat smaakvol versier is. Dié kothuise het slaapplek vir tussen 1 tot 3 persone en is ingerig met 'n dubbel-, koninggrootte- of enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n goed toegeruste kombuisie. Elkeen van hierdie eenhede het ook 'n privaat patio met tuin-uitsigte, en sluit braai-areas in om van gebruik te maak.

'n Heerlike ontbyt, middagetepakkie of aandete word op versoek voorsien, en die eenhede word daagliks skoongemaak. Vir die korporatiewe gas het die eiendom ook konferensiegeriewe en 'n trou-venue wat meer as 50 afgevaardigdes kan huisves.

Elektriese heinings omring die eiendom, en daar is veilige parkeerplek beskikbaar vir voertuie agter afstandbeheerde hekke. Mari's Cottage is naby die Hluhluwe-Umfolozi en Ophate Wildreservate, asook ander besienswaardighede om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 17 Flight Straat, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mari's Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Flight Straat, Melmoth, 3835, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1ZTJiZDU4LTUxMDMtNDU0OC1iYTdlLTA3ZDliODRhOGU2Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 17 Flight Street Melmoth 3835 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.568284338978 31.404169338784

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang