Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Marisch Bed and Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 64 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Renata K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Kan dit net aanbeveel. Baie lekker gebly! Rustig en ontspannend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie, Renata. Julle is altyd 'n plesier om te ontvang. Oom Andries

Japie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Uitstekende verblyf. Ten volle toegerus. Hartlik en vriendelike gashere! Dit was vir ons een van die beste akkommodasie wat ons deur julle geniet het. Ons is hartlik ontvang en het die ontbyte terdeë geniet. Veiligheid en netheid was uitstekend! Die gasheer se diens was 100% en meer! Ons waardeer dit opreg!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Ag baie dankie! Net 'n plesier. Andries en Elsabe. GH Marisch.

Natasha B
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Sal Marisch Bed and Breakfast enige tyd aanbeveel! Baie vriendelik ontvang. Die perseel is baie goed versorg en veilig. Die foto's doen nie justice aan die kamers nie. Ruim kamer en met 'n pragtige badkamer. Die beddegoed en handdoeke is skoon en vars. Ontbyt was heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Baie dankie, Natasha! Jy was 'n ster. Groot waardering vir die mooi woorde. Kom gerus weer. Andries. GH Marisch.

Khuler R
1 nag
5.0
Okt 2024

Excellent. The hosts were a wonderful old couple. They did everything to assist. I remember the type of shower that they had; I had never used it before, so they were quick to help. Overall, it was an excellent experience. Nice, clean and quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Thank you! I really appreciate it. Andries Guesthouse Marisch

Herman V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Baie aangenaam. Ontvangs was baie goed en ons het die verblyf geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah G
1 nag
5.0
Jul 2024

Comfortable, friendly, inviting, clean. An excellent stay! You are a 10/10 host! Thank you for being so accommodating and ensuring that our stay was so comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zanele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Wonderful and peaceful. Peaceful, clean, friendly hosts, safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Thank you, Zanele! I appreciate it. Your group were the most lovely people. I enjoyed them the whole time during their stay. Please use us again if and when possible. Kind regards Andries.

Dieketseng T
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lovely, quiet and beautiful. Lovely, clean quiet place. In a very quiet suburb not far from town. The hosts are so friendly and welcoming. Would definitely come there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andries
Marisch Bed and Breakfast
Thank you! Andries

Annemarie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beveel hierdie gastehuis beslis aan. Stil, rustig, netjies, skoon. Lieflike mense, doen baie ekstra moeite. Sal vir seker weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josiah P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Relaxing and comfortable. The host was kind and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andries Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 64

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bergsiglaan 6, Hutten Heights, Newcastle, 2940, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4906303275e87a027a761a18b03769dc9b8587fd6fa11e2ea2450ea3edd7c48d606303479a2d7b871dcbe7da04a79f790ea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 64 5 1 5 6 Bergsig Avenue Hutten Heights 2940 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.730356370629 29.921543598175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang